Wim­ble­don­pad ‘op­draand’

Beeld - - Sport - Chris­to Bu­ch­ner Suid­A­fri­ka­ner: 72­Ty­ro­ne 136­Paul Dy­lan T­re­vor 67­Za­cha­ry 68­Ke­vin 134­A­dri135­A­lex­an­der 137­Gra­e­me 138­An­dy 150­Jus­tin 150­Jus­tin Zim147148­T­re­vor 148­

Ke­vin An­der­son, die e­nig­ste Suid-A­fri­ka­ner in die en­kel­spel-hoof­lo­ting van Wim­ble­don, het som­mer al in die eer­ste ron­de ’n hoë hek­kie, wan­neer hy teen die 31ste ge­keur­de spe­ler, die S­pan­jaard Fer­nan­do Ver­das­co, te staan kom.

Die jaar se der­de Grand Slam-toer­nooi be­gin Maan­dag in Lon­den.

Die hot­klou Ver­das­co is baie be­dre­we op gras en An­der­son sal op sy stuk­ke moet wees as hy die eer­ste ron­de wil oor­leef.

Kry hy dit wel reg, kan sy pad in die der­de ron­de ver­sper word deur die vyf­de ge­keur­de S­tan Wa­wrin­ka van S­wit­ser­land. Maar voor dan kan hy moont­lik te doen kry met die I­ta­li­a­ner And­re­as Sep­pi, wat self nie ’n mam­par­ra op gras is nie.

An­der­son se kans om die eer­ste week van Wim­ble­don te oor­leef, is dus met heel­wat po­ten­sie­le land­my­ne be­saai.

Wa­wrin­ka het ook geen mak­li­ke lo­ting in die eer­ste ron­de ont­vang nie, met die be­lo­wen­de Rus Da­niil Med­ve­dev wat aan die an­der­kant van die net op hom wag.

Die top­ge­keur­de en ver­de­di­gen­de kam­pi­oen, An­dy Mur­ray, be­vind hom in die­self­de helf­te van die lo­ting as die Fran­se Ope-kam­pi­oen, Ra­fa­el Na­dal, as­ook Wa­wrin­ka.

Mur­ray be­gin sy aan­slag teen ’n kwa­li­fi­seer­der (wat nog be- paal moet word), met Na­dal wat teen John Mil­l­man weg­spring.

In die on­der­ste helf­te van die lo­ting is die twee­de ge­keur­de No­vak D­jo­ko­vic van Ser­wië in die ge­sel­skap van Ro­ger Fe­de­rer, der­de ge­keur, as­ook ver­le­de jaar se naas­wen­ner, die Ka­na­dees Mi­los Ra­o­nic, wat ses­de ge­keur is.

Doen Mur­ray en Wa­wrin­ka hul keu­rings ge­stand, sal hul­le in die kwart­eind­ron­de met me­kaar te doen kry, met Na­dal wat dan in die half­eind op een van hul­le kan wag.

D­jo­ko­vic be­gin sy veld­tog teen die Slo­waak Mar­tin K­li­zan, nom­mer 44 ter wê­reld, en die groot­ste hin­der­nis op sy pad na die twee­de week sal die Ar­gen­tyn Ju­an Mar­tin del Po­tro in die der­de ron­de wees.

Oor­leef hy daar­die stryd, is daar die moont­lik­heid van ’n stryd teen die wen­ner ver­le­de week by die Qu­een’s-klub, Fe­li­ci­a­no Lo­pez van S­pan­je.

Vir D­jo­ko­vic sal dit dus al­les­be­hal­we ’n mak­li­ke pad wees om die half­eind­ron­de te haal en ’n po­ten­si­ë­le af­spraak met Ro­ger Fe­de­rer moont­lik te maak.

Die Oos­ten­ry­ker Do­mi­nic T­hiem, wat hom in die Fran­se Ope ge­klop het, wag boon­op dalk ie­wers langs die pad op hom.

Fe­de­rer sal self maar kat­voet moet loop as hy by die laas­te vier wil uit­kom. A­lex­an­dr Dol­go­po­lov van die Oe­kra­ï­ne, nom­mer 84 ter wê­reld, is sy eer­ste teen­stan­der, met die Duit­ser Mis­cha Z­ver­ev of die Aus­tra­li­ër Ber­nard To­mic wat dalk al so vroeg as die der­de ron­de met hom kan swaar­de kruis.

Tus­sen die der­de ron­de en die half­eind­stryd is daar ge­vaar­li­ke teen­stan­ders soos G­ri­gor Di­mi­trov, A­lex­an­der Z­ver­ev en Ra­o­nic wat Fe­de­rer uit die pad sal moet pro­beer vee. ) Die top­ge­keur­de vrou, An­ge­li­que Ker­ber van Duits­land, sal soos Mur­ray in die eer­ste ron­de teen ’n kwa­li­fi­seer­der speel. TOERWEDSTRYD (Wor­ces­ter, En­ge­land)

Suid­A­fri­ka t. En­gel­se Li­ons Dag 2 Suid­A­fri­ka (1ste beurt)

D. El­gar v Bil­lings b Gar­ton........................................5 H. Kuhn uit­ge­tree.......................................................80 H. Am­la uit­ge­tree........................................................91 JP. Du­miny v Rob­son b Gar­ton..............................25 T. Ba­vu­ma nie uit nie................................................85 T. de Bruyn bvp b Plun­kett ....................................... 0 Q. de Kock v Clar­ke b Jen­nings..............................51 C. Mor­ris nie uit nie...................................................25 Ek­stras (4bl, 10ll, 1wl, 5fb).....................................20

____

TO­TAAL (vir 4, 97.3 bbe)............................382

Val van paal­tjies: 1­12, 2­201, 3­232, 4­314. BOULONTLEDING: Helm 25­4­77­0; Gar­ton 21­190­2; Plun­kett 22.3­6­66­1; Jen­nings 11­2­35­1; Cra­ne 16­0­89­0; We­st­ley 2­0­11­0. EENDAGWEDSTRYD (Gal­le)

Sri Lan­ka 316/5 in 50 bbe.

(Ku­sal Men­dis 86, U­pul T­ha­ran­ga 79, Da­nushka Gu­na­thi­la­ka 60; Ten­dai C­ha­ta­ra 2/49, So­lo­mon Mi­re 1/47).

(So­lo­mon Mi­re 112, Si­kan­dar Ra­za 67, Se­an Wil­li­ams 65; A­se­la Gu­na­rat­ne 2/45, La­sith Ma­lin­ga 1/51).

bab­we 322/4 in 47.4 bbe. Zim­bab­we wen met 6 paal­tjies.

QUICKEN LOANS­TOER­NOOI (Po­to­mac, Ma­ry­land)

EER­STE RON­DE (VSA, ten­sy ver­meld): 65Da­vid 66­Nick

Ling­merth (Swe); Tay­lor (Kan), Da­niel Sum­mer­hays, Troy Mer­ritt, Marc Leish­man (Aus), John­son Wag­ner, Kang Sung­Hoon (Kor); Blair, Mar­tin Lai­rd (B­rit), Ge­off O­gil­vy (Aus), Rus­sell Hen­ley, Pa­trick Reed, Ja­mes Hahn, Bry­son DeC­ham­beau; S­treel­man, Ar­jun At­wal (Ind), Ben Mar­tin, Mac­ken­zie Hug­hes (Kan), Matt Jo­nes (Aus), Mar­tin Flo­res, Ric­ky Bar­nes, Sam Saun­ders, Cur­tis Luck (Aus), Gray­son Mur­ray, Lu­cas Glo­ver;

van As­we­gen. FRAN­SE OPE (Mag­ny­les­Ha­meaux) TWEE­DE RON­DE (vol­tooi­de tel­lings): an O­ta­eg­ui (Sp), 68 66; B­joerk (S­we­de) 66 69, Tom­my F­leet­wood (Eng) 67 68;

Wa­ring (Eng) 64 72; Storm (Eng) 71 66, Ross Fis­her (Eng) 70 67, T­ho­mas Pie­ters (Belg) 66 71; Sul­li­van (Eng) 68 70, G­re­go­ry Bour­dy (Fr) 70 68, Ri­kard Kar­l­berg (S­we­de) 68 70, Ro­main Lan­gasque (Fr) 73 65, T­horbjorn O­le­sen (Den) 69 69, Lee We­st­wood (Eng) 71 67. Por­te­ous 72 67; Ot­to 72 73, Ja­co van Zyl 72 73; Fi­chardt 72 74;

F­ri­tel­li 73 74, Jbé Kru­ger 72 75; Im­mel­man 75 73; Wal­ters 71 79.

Im­mel­man 75 73; Wal­ters 71 79.

Suid­A­fri­ka­ners: 139­Haydn 145­Hen­nie 146­Dar­ren

Fo­to: GETTY IMAGES

S­tan Wa­wrin­ka Ke­vin An­der­son gaan ’n paar groot na­me moet klop as hy die eer­ste week van Wim­ble­don wil oor­leef.

Fo­to: GETTY IMAGES

S­pan­je se A­dri­an O­ta­eg­ui slaan gis­ter ’n set­hou op die 18de put­jie op die twee­de dag van die Fran­se HNA­Ope by Le Golf Na­ti­o­nal in Pa­rys, Frank­ryk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.