Die man­ne ag­ter die span­ne

Suid­A­fri­ka se eie T20­li­ga

Beeld - - Sport - Da­re­de­vils, Nat ag­ter die ore: S­ha­hid A­fri­di.

K­rie­ket Suid­A­fri­ka het die agt ei­e­naars van die ver­skil­len­de span­ne in die nuut ge­stig­te T20 Glo­bal Le­a­gue ver­le­de week in Lon­den be­kend ge­stel. Van dié sa­ke­man­ne het reeds ban­de met k­rie­ket, maar het naam ge­maak op an­der ter­rei­ne. Hier is ’n paar fei­te oor die ver­skil­len­de ei­e­naars. A­fri­di is ’n neef van die Pa­kistan­se toets­spe­ler

Ra­na is die be­stu­ren­de di­rek­teur van ’n groot o­lie­maat­skap­py in Ka­tar. Die maat­skap­py se pro­duk­te word ook in Pa­ki­stan ge­bruik. Hy is ook die ei­e­naar van die La­ho­re Qa­lan­dars in die Pa­kistan­se Su­per­liga (PSL). Die Pro­te­as se voor­ma­li­ge fiks­heids­af­rig­ter

Qa­tar Lu­bri­cants (QALCO),

Op die jeug­di­ge ou­der­dom van 31 be­sit A­fri­di die Pes­ha­war Zal­mi­fran­chi­se, ’n span in Pa­kistan­se PSL. Hy is die uit­voe­ren­de hoof van Hai­er Pa­ki­stan, ’n C­hi­ne­se e­lek­tro­ni­ka­maat­skap­py, en me­de­ei­e­naar van die web­tuis­te JoC­ha­ho.pk

’n me­ga­nie­se in­ge­ni­eur en mil­jar­dêr, is die stig­ter en voor­sit­ter van dié maat­skap­py.

Grand­hi Mal­li­kar­ju­na Rao,

‘King K­han’ het al in meer as 80 Bol­ly­wood­films ge­speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.