’n Nu­we be­gin vir Blou Bul­le se Roe­lof

Beeld - - Sport - Co­bus Claas­sen Blou Bul­le: Haaie XV: S­keids­reg­ter: Af­skop:

Hy was in No­vem­ber ver­le­de jaar sterk op koers om sy toets­de­buut teen En­ge­land op T­wic­ken­ham te maak, maar ’n on­ty­di­ge be­se­ring het dié voor­uit­sig ver­y­del.

Se­we maan­de la­ter en die 24ja­ri­ge Roe­lof S­mit moet mô­re in Kaap­stad die paad­jie na die hoog­ste vlak op­nuut aan­pak wan­neer die Blou Bul­le in die kwart­eind­ron­de van die Su­perS­port-uit­daag­reeks teen die Haaie-vyf­tien­tal te staan kom.

Dit is S­mit, een van die Lig- blou­es se plaas­ver­van­gers, se eer­ste wed­stryd se­dert ’n ge­skeur­de bors­spier sy Bok-toer kort­ge­knip het.

Po­te Hu­man, die Bul­le se brei­er, sê S­mit kan ’n groot im­pak maak in die twee­de helf­te.

“Ek het lank met Roe­lof ge­sels. Hy wil bit­ter graag speel na­dat hy so lank nie kon nie.

“Hy het ’n blink toe­koms voor hom en dit is goed om hom te­rug te sien op die veld. Hy het lank­laas ge­speel, maar ek dink hy kan ’n groot fak­tor wees in die laas­te 30 mi­nu­te.”

Hu­man sê hy is nie be­kom- merd dat ver­le­de Vry­dag­aand se ne­der­laag teen die Leeus in sy spe­lers se ag­ter­kop­pe sal wees wan­neer hul­le op S­chot­sche­kloof se tuis­veld in Groen­punt op­draf nie.

“Dit is eint­lik ’n heel nu­we span en uit­klop­rug­by is al­tyd ’n an­der uit­da­ging. Dit ge­sê, die ou­ens weet hul dis­si­pli­ne gaan be­ter moet wees.”

Die Jong Bok­kie Ma­nie Lib­bok is te­rug in die span en be­man die laas­te ves­ting, ter­wyl Ti­nus de Beer op los­ska­kel by To­ny Jan­tjies oor­neem.

Hul­le gaan nie van hul aan- val­len­de be­na­de­ring af­wyk nie, sê Hu­man.

Ma­nie Lib­bok, De­wald Nau­dé, D­ries S­wa­ne­poel, JT Jack­son, Di­van Ros­souw, Ti­nus de Beer, I­van van Zyl, C­ly­de Da­vids, A­bon­gi­le Non­k­ont­wa­na (k), Mar­co van S­ta­den, Aston For­tuin, Ru­ben van Heer­den, Neeth­ling Fou­ché, A­land­re van Rooy­en, N­ja­bu­lo Gu­me­de. PLAAS­VER­VAN­GERS: Jan­Hen­ning Campher, Andrew Beer­win­kel, F­red­dy N­go­za, Roe­lof S­mit, T­heo Ma­ree, Jos­hua S­tan­der, Fran­co Nau­dé.

Court­ney Win­naar, Mor­né Jou­bert, T­ri­stan B­le­wett, Brandon Bai­ling, Ilun­ga Mu­ken­di, Ben­hard Janse van Rens­burg, Ro­wan Gouws, Kee­gan Da­niel (k), Wi­an Vos­loo, K­ha­ya Ma­jo­la, Je­an Dros­te, Ri­kus Swart, John­Hu­bert Mey­er, S­te­phan Coet­zee, Ger­hard En­gel­brecht. PLAAS­VER­VAN­GERS: Andrew du P­les­sis, T­hier­ry Koun­ga, Ban­di­sa Nd­lo­vu, Gra­ham Gel­den­huys, Han­co Ven­ter, Dan­rich Vi­sa­gie, Ma­ri­us Louw.

Quin­ton Im­mel­man. 12:45.

Fo­to: GALLO IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.