Har­re­baard kap dit flou

Beeld - - Front Page -

Frank Op­per­man kap dit gis­ter­mid­dag uit met Pier­re van P­let­zen op trom­me ty­dens die eer­ste op­tre­de van die nu­we rock­groep Har­re­baard by Park A­cou­sti­cs by die Voor­trek­ker­mo­nu­ment in P­re­to­ria. Op­per­man is die hoof­san­ger en ki­taar­spe­ler, An­ton L’A­mour speel ook ki­taar en Le­on E­croig­nard speel bas­ki­taar. Van P­let­zen het aan Je­a­nel­le G­rey­ling ge­sê ’n groot groep jong men­se het gis­ter­mid­dag voor die ver­hoog saam­ge­drom. “Ek weet nie hoe dit ge­woon­lik lyk nie, maar dit was ge­noeg vir ons. Die ska­re het ver­al hard ge­skree op ons hard rock ver­si­on van Koos Kom­buis se ‘John­ny is nie dood nie’. ” Die groep het eers so­wat ses we­ke ge­le­de by­me­kaar­ge­kom. “Ons het op 15 Mei be­gin toe Via die pro­gram Die ooms se band be­gin skiet het, so ons was qui­te pres­su­red,” sê Van P­let­zen. “Ek dink ek het An­ton eers by die eer­ste op­na­me van die pro­gram ont­moet.” Die ooms se band is Vry­dae om 20:00 op Via, ka­naal 147 op DStv, te sien.

Fo­to: LISA HNATOWICZ

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.