Ro­nal­do wys fo­to van sy t­wee­ling

Beeld - - Nuus - – Ma­re­li­ze Bar­nard

Die sok­ker­held C­ris­ti­a­no Ro­nal­do maak se­ker hy gaan nie af­ge­skeep word op Va­ders­dag nie.

Dié sok­ker­le­gen­de het op on­der meer T­wit­ter aan­ge­kon­dig dat hy die ge­luk­ki­ge pa van ’n t­wee­ling is.

Op die fo­to wat hy ge­twiet het, hou hy die t­wee­ling vas, een ge­kleed in blou en die an­der een in pienk.

“So ge­luk­kig om die twee jong­ste lief­des in my le­we vas te hou,” sê Ro­nal­do in sy twiet.

The Sun het vroe­ër be­rig Ro­nal­do het die ge­heim uit­ge­lap dat ’n sur­ro­gaat­ma van die wes­kus in A­me­ri­ka die t­wee­ling ver­wag.

Sy eer­ste kind, C­ris­ti­a­no jr., is ook deur ’n sur­ro­gaat­ma in die wê­reld ge­bring.

Fo­to: T­WIT­TER

C­ris­ti­a­no Ro­nal­do het die ge­boor­te van sy t­wee­ling op T­wit­ter aan­ge­kon­dig en dié fo­to van hul­le uit­ge­reik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.