Pluim­pies

Beeld - - Tot u Diens - Ser­vi­ceCen­t­re, For­sa

F­rie­da Pie­ter­se se pluim­pie is vir

Zam­be­zi Juncti­on. “My voer­tuig se kop­pe­laar het on­klaar ge­raak. ’n Nu­we kop­pe­laar is by For­sa Ser­vi­ce Cen­t­re ge­ïn­stal­leer. Dit was die eer­ste keer wat ek by hul­le werk aan my kar laat doen het. Ek was uit die staan­spoor be­ïn­druk met hul diens. Die vrien­de­li­ke, flink en be­hulp­sa­me per­so­neel het my deur­gaans van die vor­de­ring op die hoog­te ge­hou. Hul­le was op die af­ge­spreek­te da­tum klaar met die werk. Ek is baie te­vre­de met die diens wat ek by For­sa ge­kry het.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.