SA mik na goud on­der wa­ter

Beeld - - Nuus - Ma­rie­tjie Ge­ric­ke

Die Suid-A­fri­kaan­se ju­ni­or on­der­wa­ter­hok­kie­span­ne gaan van 13 tot 22 Ju­lie aan die Wê­reld­kam­pi­oen­skap in Ho­bart, Aus­tra­lië, deel­neem.

Zan­dré Coet­zee, ’n lid van die o.23-vrou­e­span, sê vier span­ne van Suid-A­fri­ka neem deel: die o.19-mans en -vroue en die o.23mans en -vroue.

“On­der­wa­ter­hok­kie, spe­si­fiek waar­aan vroue deel­neem, is een van die min sport­soor­te wat die af­ge­lo­pe drie jaar deur­lo­pend vir Suid-A­fri­ka goud op die hoog­ste vlak be­sorg het.”

Met uit­son­de­ring van Way­de van Nie­kerk en Cas­ter Se­me­nya se pres­ta­sies in at­le­tiek en die laas­te drie S­pring­bok-rug­by­wed­stry­de is top­pres­ta­sies op die hoog­ste vlak skaars, sê sy.

Sy sê ’n mens kan werk­lik trots wees op die pres­ta­sies van Suid-A­fri­ka se ju­ni­or on­der­wa­ter­hok­kie­span­ne.

“Die o.19-vrou­e­span het in 2015 in S­pan­je ge­skie­de­nis ge­maak toe hy die span van Ni­euSee­land vir die eer­ste keer in die ge­skie­de­nis ge­klop en die wê­reld­kam­pi­oen ge­word het.

“Die e­li­te-vrou­e­span met twee le­de van die o.19-span het op daar­die suk­ses­ver­haal voort­ge­bou deur in 2016 in S­tel­len­bosch goud te wen. Dit was die eer­ste keer se­dert 1998 dat die SuidA­fri­kaan­se e­li­te-vroue dit kon reg­kry om die wê­reld­kam­pi­oe­ne te word.”

Die o.19-mans het in 2011 ook ge­skie­de­nis ge­maak toe hul­le in Ne­der­land goud ge­wen het, sê Coet­zee.

“Maar se­dert­dien het die hoog­ste toe­ken­ning hul­le bly ont­wyk. Die span, waar­in baie spe­lers van P­re­to­ria is, hoop nou om ook baie goed te vaar in Ho­bart.

“Die span het agt nu­we spe­lers en net vier spe­lers wat nog in S­pan­je deel­ge­neem het.

“Nóg die o.23-mans nóg die o.23-vroue het nog veel suk­ses in die Wê­reld­kam­pi­oen­skap­pe ge­had, maar met ’n ryk­dom van ta­lent en baie voor­be­rei­ding, hoop hul­le om nou vir SuidA­fri­ka eer huis toe te bring.”

Van Suid­A­fri­ka se vroue­on­der­wa­ter­hok­kie­spe­lers wat in Aus­tra­lië gaan deel­neem in ak­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.