’n Wa­ter­stryd tus­sen reu­se

Beeld - - Nuus -

Ma­nie Bek­ker en sy vrou, Yda, van Boks­burg, het die Kru­ger­wild­tuin on­langs be­soek. “Ek het die fo­to na­by die Ma­le­la­ne­hek in die sui­de van die wild­tuin ge­neem. Die twee kê­rels het me­kaar in die Kro­ko­dil­ri­vier die stryd aan­ge­sê,” ver­tel Ma­nie. “Dit was voor­waar ’n ge­sig om te aan­skou – die see­koeie het om­trent ge­raas ty­dens die ge­veg en die wa­ter het die wê­reld vol ge­spat.” Die bul aan die lin­ker­kant was die ene lit­te­kens en let­sels. “Hul­le het ’n he­le ruk­kie ba­klei, maar op die ou end het die bul aan die reg­ter­kant die ha­se­pad ge­kies.”

Fo­to: MA­NIE BEK­KER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.