Nog . . .

Beeld - - Sake Nuus - Bron­ne: star­pul­se.com; bu­si­nes­sin­si­der.com; for­bes.com; ce­le­bri­ty­net­worth.com; wi­ki­pe­dia.com; in­si­der­mon­key.com; cn­bc.com. Saam­ge­stel en ont­werp deur Johnn­Grant Mun­ro

Ro­bert De Ni­ro: Hy is die ei­e­naar van die soesji­re­stau­rant No­bu, wat 33 tak­ke wê­reld­wyd het.

Jes­si­ca Simp­son: Ei­e­naar van die Jes­si­ca Simp­son Col­lecti­on, wat fo­kus op skoe­ne, kle­re en by­kom­stig­he­de. Ver­ko­pe be­loop meer as $1 mil­jard per jaar. Fran­cis Ford Cop­po­la: Cop­po­la maak or­ga­nie­se wyn in Ka­li­for­nië se Na­pa­val­lei. Hy kon sy eer­ste wyn­plaas in 1975 koop dank­sy wins uit sy God­fat­her­flieks.

Cur­tis Jack­son (50 Cent): Dié rap­per het in 2004 ’n e­ner­gie­dran­kie saam met Gla­céau ont­wik­kel. Die maat­skap­py is in 2007 vir $4,1 mil­jard aan Co­ca­Co­la ver­koop, wat be­te­ken dat hy $100 mil­joen ná be­las­ting ver­dien het vir sy aan­deel in die maat­skap­py.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.