O.19­ak­sie in Potch, Reitz van­dees­week

Beeld - - Sport - Ti­nus van S­ta­den 14:20: 17:00: 14:30: 13:00: 13:00: 11:40: 15:40: 18:20: 15:50:

Die vol­gen­de Li­o­nel Ma­poe of Ce­cil A­fri­ka gaan straks van van­dag af op die Fa­nie du Toit-sport­ter­rein in Pot­chef­stroom sy ta­len­te op die rug­by­veld ten toon stel.

Die Puk­ke-rug­by­week, waar­in tien o.19span­ne deel­neem, be­gin van­dag en duur tot Don­der­dag.

Aan die ein­de van die week word daar twee beur­se ter waar­de van R5 000 aan die Voor- en Ag­ter­spe­ler van die Toer­nooi toe­ge­ken in­dien dié spe­lers aan­staan­de jaar aan die Noord­wes-U­ni­ver­si­teit se Puk-kam­pus gaan stu­deer.

Daar­be­ne­wens sal die spe­ler van die toer­nooi ’n beurs ter waar­de van R30 000 van die Puk-rug­by­in­sti­tuut ont­vang.

A­fri­ka, die ge­wil­de Suid-A­fri­kaan­se se­wes­spe­ler, het in 2007 vir die G­rif­fons aan dié toer­nooi deel­ge­neem en is as die Spe­ler van die Toer­nooi aan­ge­wys.

Ma­poe, die S­pring­bok- en Leeus-bui­te­sen­ter, het in die­self­de jaar vir die Vry­staat A­ren­de ge­speel en het só in­druk ge­maak dat hy die eer­be­wys van Ag­ter­spe­ler van die Toer­nooi ont­vang het.

Ver­le­de jaar het die Blou Bul­le die toer­nooi ge­wen na­dat hul­le die Goue Leeus met 18-9 in die eind­stryd ver­slaan het. Die Lim­po­po Bul­le het der­de ge­ëin­dig na­dat hul­le die Vry­staat A­ren­de met 34-25 in ’n uit­speel­stryd om die der­de plek ge­klop het.

Vol­gens Jo­han Pey­per, die or­ga­ni­seer­der van die toer­nooi, is dié toer­nooi nóg ’n ge­leent­heid vir sko­le­spe­lers om in­druk te maak.

“Dit bied ’n by­ko­men­de ge­leent­heid vir ta­lent­vol­le spe­lers, wat nie hul stre­ke se Cra­ven­week-span­ne haal nie, om me­de­din­gen­de rug­by te speel,” sê Pey­per.

“Daar is ook baie o.17-spe­lers wat aan die toer­nooi deel­neem. Dit is dus ook ’n ge­leent­heid vir jon­ger spe­lers,” sê hy.

Noord­Na­tal t. Vry­staat A­ren­de­vyf­tien­tal; Pu­mas Plat­te­land t. G­rie­kwas; Vry­staat A­ren­de t. Lim­po­po Bul­le; Leeus t. Pu­mas S­te­de­lik; Lui­perds S­te­de­lik t. Blou Bul­le. ) Die geel­wor­tel om hul land in S­kot­land te ver­teen­woor­dig, hang van­dees­week voor die neus van die spe­lers wat aan die Reitz-rug­by­week vir o.19-span­ne deel­neem.

Dié toer­nooi vind van van­dag tot Vry­dag op Piet Gey­ser-park in Reitz plaas.

Van­jaar sal die 14 span­ne in twee groe­pe, s­te­de­lik en plat­te­land, deel­neem.

Ver­le­de jaar se kam­pi­oen­span, die Lui­perds, is saam met Noord-Na­tal, Suid-Na­tal, Vry­staat Kie­wie­te, Sand­veld, Suid-Vry­staat, OP Plat­te­land en Oos-Vry­staat Plat­te­land in die plat­te­land­se groep.

In die ste­de­li­ke groep, sal Val­ke S­te­de­lik, Val­ke Plat­te­land, G­rif­fons, die Rooi­kat­te (P­re­to­ri­a­se P­ri­vaat­sko­le), Wes-Rand-Lynx en G­rif­fons Bar­ba­ri­ans sa­ke uit­spook.

Die Lui­perds het Noord-Na­tal in 2016 met 55-27 in die eind­stryd ge­klop, maar van­jaar sal daar twee eind­stry­de – een in el­ke groep – ge­speel word.

Ná af­loop van die toer­nooi, sal daar ’n I­te­c­span van die Toer­nooi ge­kies word. Dié span sal in die Sep­tem­ber-skool­va­kan­sie na S­kot­land toer.

Van­jaar is die 9de keer dat ’n span ná af­loop van dié toer­nooi ge­kies word wat oor­see gaan toer. Die toer­span­ne wat in 2015 in I­ta­lië en in 2014 in En­ge­land gaan toer het, sal van­aand in ’n fees­wed­stryd krag­te meet.

Wes­Rand­Lynx t. G­rif­fons Bar­ba­ri­ans; G­rif­fons t. Val­ke Plat­te­land; Val­ke S­te­de­lik t. P­re­to­ria P­ri­vaat­sko­le (Rooi­kat­te); Vry­staat Kie­wie­te t. SuidNa­tal; OP Plat­te­land t. Suid­Vry­staat; Lui­perds t. Sand­veld; Oos­Vry­staat t. Noord­Na­tal; I­ta­lië­toer­span van 2015 t. En­ge­land­toer­span van 2014.

Van­dag se be­pa­lings: 10:00: 11:30: Van­dag se be­pa­lings: 09:00: 10:20:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.