Su­per­vyf­tien­tal

Beeld - - Sport -

Jy moet weet jou rug­by­na­week was lek­ker as jy ’n Suid­A­fri­kaan­se Su­per­rug­by­span kan kies met ’n ag­ter­ste drie­hoek wat be­staan uit drie spe­lers wat elk ’n drie­kuns aan d­rieë be­haal het. Daar was goeie oor­win­nings vir die Bul­le, Leeus, Sout­hern Kings en S­tor­mers.

kies sy Span van die Week. Sy drie d­rieë was dalk nie die moei­lik­ste van sy loop­baan nie, maar hy speel weer met self­ver­troue. Die Bul­le se Dun­can Mat­thews was puik. Ma­poe lyk al­tyd ge­vaar­lik wan­neer hy die bal het. Hy be­heer die mid­del­veld puik saam met Ha­rold Vor­ster.

Ma­poe (Leeus)

Com­brinck (Leeus)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.