VSA klop Ka­na­da, dring deur na WB­toer­nooi

Beeld - - Sport -

A­me­ri­ka het Sa­ter­dag na 2019 se Wê­reld­be­ker­rug­by­toer­nooi deur­ge­dring dank­sy ’n re­kord­se­ge van 52­16 oor Ka­na­da in San Die­go.

Dit was die A­me­ri­ka­ners se groot­ste se­ge oor Ka­na­da in die 58 krag­me­tings wat daar al tus­sen dié span­ne was.

Vir Todd C­le­ver, die los­voor­spe­ler en kap­tein wat ’n ruk­kie in Suid­A­fri­ka vir die Goue Leeus ge­speel het, was dit ’n toe­pas­li­ke ma­nier om sy loop­baan mee af te sluit.

Die VSA sluit by En­ge­land, Frank­ryk en Ar­gen­ti­nië in Groep C van die WB­toer­nooi aan wat in Ja­pan aan­ge­bied word. ’n K­wa­li­fi­seer­der uit die O­se­a­nië­streek sal nog by die groep ge­voeg word.

Vir Ka­na­da is al­les nog nie ver­lo­re nie, want hy sal oor twee wed­stry­de teen Uru­guay uit­speel om die twee­de k­wa­li­fi­seer­der uit die A­me­ri­kas te be­paal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.