Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

SMS’e kos R1,50

Beeld - - Kommentaar -

Mnr. Gi­ga­ba, gaan vat al ons ge­steel­de be­las­ting­geld by die Gup­tas en kor­rup­tes te­rug. Dit is die op­los­sing! Wie an­ders gaan dit gee, hè? – Ben, Cen­tu­ri­on Nee, nee, nee, ANC. Wê­reld­bank? Ont­hou wit­mo­no­po­lie­ka­pi­taal, as­se­blief. – Nel­la, eMa­lahle­ni (Wit­bank) SA wil geld leen by IMF vir geld­nood. Mak­lik. Lê be­slag op Zu­ma en sy Gup­ta­vrien­de se we­der­reg­te­lik ver­kryg­de ba­tes. Pro­bleem op­ge­los. – Ja­pie S­mit Gi­ga­ba, steel min­der en daar sal selfs ’n oor­skot geld wees. Kyk ook na die sa­la­ris­se van mi­nis­ters en staats­ en mu­ni­si­pa­le amp­te­na­re. – Hans VP

As ek hoor Zu­ma praat oor kor­rup­sie wat vas­ge­vat moet word, dan sien ek ’n on­nie wat met ’n si­ga­ret in sy hand staan en vir skool­seuns sê: “Moe­nie rook nie.” – An­sie, Potch Waar­om is dit nie moont­lik om die SMS’e met doods­drei­ge­men­te aan Su­na Ven­ter na te speur nie? – Neels van Ton­der Ge­reg­tig­heid word se­dert die Man­de­la­tyd­perk ge­pre­dik. Ek neem Hlau­di Mot­soe­neng per­soon­lik k­wa­lik vir Su­na Ven­ter se dood. Ger­rie Nel, help as­se­blief! – And­rea van Vu­ren Ek hoop dr. Aa­ron Mot­so­a­le­di sal die hoë pry­se wat al­le ap­te­ke op me­di­sy­ne hef, as­ook die re­sep­te­rings­ta­rief, met ’n a­rends­oog be­stu­deer. Me­di­sy­ne wat in baie ge­val­le ui­ters no­dig is, word maand ná maand duur­der. Die ab­sur­de re­sep­te­rings­ta­rief moet heel eer­ste ver­wy­der word. S­kok­ken­de ap­teek­ta­rie­we, as­ook die ta­rie­we van spe­si­a­lis­te, tand­art­se, pri­va­te hos­pi­ta­le en in baie ge­val­le ook die mees­te me­die­se­fond­se, moet deeg­lik aan­dag kry. Be­jaar­des wat klein pen­si­oe­ne ont­vang, as­ook jong men­se wat werk­loos is, kry baie swaar. Staats­hos­pi­ta­le is oor­vol en die dok­ters wat daar werk moet lang tye en on­der er­ge druk werk. Ek steun die na­si­o­na­le ge­sond­heids­ver­se­ke­ring van Mo­so­a­le­di. – Le­ser, P­re­to­ria Een­heids­dag by die Noord­wes­U­ni­ver­si­teit! Prof. Jo­han­nes Fro­ne­man ver­swyg net­jies die wa­re oog­merk! Wit stu­den­te moet die min­der­heid op el­ke kam­pus wees en ge­dwing word om te in­te­greer. – T­ho­mas Pier­re van P­let­zen, al ge­hoor van die uit­druk­king: Van­dag ho­san­na, mô­re krui­sig hom? Pier­re, dit gaan o­ral so. Ek weet ook van men­se wat ja­re lank al­les vir ’n maat­skap­py ge­gee het en op ’n dag word hul­le on­der die jis ge­skop. Sterk­te, maat. – Ben, Vaal­park Aan­ge­sien Ou­baas van 7de Laan af­ge­dank is, het ons he­le fa­mi­lie ons­self ook so pas by 7de Laan af­ge­dank. – Ria en res van fa­mi­lie, P­re­to­ria Ons gaan 7de Laan net soos S­pur boi­kot om­dat oom Ou­baas ont­slaan is. – Ri­ta Coert­zen, eMa­lahle­ni 7de Laan sal nooit weer die­self­de wees son­der oom Ou­baas nie. – F­rik Rous­seau, Ly­den­burg Ek en al my v­rien­de gaan nie meer 7de Laan kyk nie om­dat oom Ou­baas se kon­trak nie her­nu is nie. – El­sa Olivier, Ly­den­burg Om ’n ta­lent­vol­le en suk­ses­vol­le ak­teur soos Ou­baas ná 17 jaar se toe­ge­wy­de diens sum­mier uit te skop son­der ’n blyk van waar­de­ring, dui op on­op­ge­voe­de ge­drag. Ek voel vir die ag­ter­ge­ble­we ak­teurs, maar is dit nie tyd, 7de Laan­ky­kers, dat die la­ken op­gaan tus­sen ons en die eens ge­wil­de se­pie nie? Lyk my die vo­ri­ge raad se spook loop nog. – Cor­rie, Van­der­bijl­park Ek wil net aan Pier­re van P­let­zen sê sterk­te. Ek het in my le­we vir ’n ver­skei­den­heid maat­skap­pye ge­werk, waar­van drie deur Suid­A­fri­ka­ners be­sit is. Ek het al­les in­ge­sit en baie aan­bie­dings van an­der maat­skap­pye ge­kry. Al drie het die­self­de ge­doen: so­dra al­les klop­dis­sel­boom loop, kry jy ’n skop on­der die ag­ter­ent en hoor hul­le kan jou nie meer be­kos­tig nie. Ek het dan na die maat­skap­pye ge­gaan wat my aan­bie­dings ge­maak het. Wan­neer hul­le hoor ek het ’n skop on­der my ag­ter­ent ge­kry, het hul­le my soos ’n mis­da­di­ger be­han­del. In my jong dae het ek vir ’n I­ta­li­a­ner ge­werk wat ’n paar maat­skap­pye ge­had het. Hy het goed vir my ge­sorg. Toe is ek slim en gaan werk vir on­se men­se. Groot fout. Pier­re, jy moet vas­hou, aan­hou bid en glo. Al­les sal reg­kom. – Le­ser Ek was van­og­gend so bly toe ek sien die TV­pro­gram­me is nie weer ag­ter­op die blok­kies­raai nie, maar toe is die krip­tie­se blo­kraai ag­ter­op die blo­kraai . . . so dit be­te­ken ’n mens kan net een van die twee in­stuur. Wat nou ge­maak? – A K­riel Dit is nog­al moei­lik om ’n pro­duk te on­der­steun as dit nie op die rak is om te koop nie en die pro­duk is in dié ge­val Beeld. – Arndt

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.