Be­leids­kon­fe­ren­sie in ’n neu­te­dop

Beeld - - Nuus -

Die be­lang­rik­ste kwes­sies wat tot nou op die ANC-be­leids­kon­fe­ren­sie be­spreek is, is: ) Die ver­doe­men­de di­ag­nos­tie­se ver­slag oor die pro­ble­me in die ANC. Dit sluit in die N­kand­la-sa­ge, die Gup­tas en staat­skaping. Die ANC ont­ken die fra­se “wit­mo­no­po- lie­ka­pi­taal” is ’n skep­ping van die B­rit­se ska­kel­maat­skap­py Bell Pot­tin­ger en be­weer dit is al se­dert 1912 deel van sy woor­de­skat. ) Die ont­ei­e­ning van grond son­der ver­goe­ding. ) ’n Voor­stel dat die ANC die wy­se waar­op hy sy lei­ers ver­kies, dras­ties ver­an­der. ) P­res. Ja­cob Zu­ma se aan­val op die par­ty se ve­te­ra­ne. Hy het van die par­ty se st­rug­gle-hel­de Vry­dag in sy o­pe­nings­re­de as “so­ge­naam­de ve­te­ra­ne” be­skryf. ) Die op­roe­pe tot een­heid en ’n o­pen­ba­re beeld van een­heid, ter- wyl die ver­skil­len­de fak­sies me­kaar in die on­der­skeie kom­mis­sies spreek­woor­de­lik aan die keel gryp. ) Die ANC se stre­we om op hier­die kon­fe­ren­sie sy in­te­gri­teits­ko­mi­tee gro­ter mag te gee om op te tree teen e­nig­ie­mand wat die par­ty in on­eer bring.

Fo­to: DEAAN VIVIER

P­res. Ja­cob Zu­ma kyk gis­ter na ’n uit­stal­ling van stand­beel­de by die ANC se be­leids­kon­fe­ren­sie in Jo­han­nes­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.