S­kool­hoof kom be­lof­te aan El­gar ná 20 j. na

Beeld - - Nuus - Ru­an Bru­wer

Die Pro­tea-krie­ket­spe­ler De­an El­gar se skool­af­rig­ter kom die be­lof­te wat hy 20 jaar ge­le­de ge­doen het oor­mô­re op die hei­lig­dom van krie­ket na wan­neer die Pro­te­as en En­ge­land me­kaar in die eer­ste toets pak.

Lou­is Klop­per, hoof van St. Do­mi­nic’s Col­le­ge P­ri­ma­ry in Wel­kom in die Vry­staat, het des­tyds aan die tien­ja­ri­ge De­an ge­sê hy gaan nog een­dag op Lord’s in Lon­den kyk hoe hy vir Suid-A­fri­ka speel.

Klop­per en sy vrou, Mau­r­een, het Vry­dag En­ge­land toe ver­trek.

As bo­nus gaan El­gar (30), aan­vangs­kol­wer van die Pro­te­as, die span lei. Krie­ket SuidA­fri­ka het gis­ter aan­ge­kon­dig dat die ge­reel­de kap­tein, Faf du P­les­sis, nie be­tyds vir die toets van Suid-A­fri­ka sal te­rug­keer nie. Du P­les­sis het sy vrou met die ge­boor­te van hul eer­ste­ling by­ge­staan.

“Dis die hoog­te­punt van my af­rig­ting­sloop­baan,” het Klop­per uit Lon­den ge­sê.

Hy het El­gar be­gin af­rig toe hy tien was en el­ke jaar tot in sy ma­triek­jaar ge­brei.

Vol­gens Klop­per het hy ge- noeg po­ten­si­aal in die tien­ja­ri­ge ge­sien om te glo dat hy een­dag vir die Pro­te­as sal speel.

Dit sal El­gar se eer­ste toets in En­ge­land wees. Kap­tein­skap is eg­ter vir hom geen nuut­jie nie. Hy het sy sko­le­span (St. Do­mi­nic’s), sy pro­vin­si­a­le sko­le­span, die na­si­o­na­le sko­le­span én die Suid-A­fri­kaan­se o.19span aan­ge­voer.

Lou­is Klop­per ont­vang op sy 60ste ver­jaar­dag in 2015 sy Pro­tea­hemp as ge­skenk van De­an El­gar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.