Mu­si­na: Do­ku­men­te in brand ver­woes

Beeld - - Nuus - – Ma­rie­tie Louw­Car­stens

P­hu­ti Se­lo­ba, woord­voer­der van Lim­po­po se pro­vin­si­a­le re­ge­ring, sê die o­wer­heid wag dat die po­li­sie sy on­der­soek af­han­del na­dat ’n brand Sa­ter­dag by die Mu­si­na­mu­ni­si­pa­li­teit ont­staan het.

Die pro­vin­si­a­le re­ge­ring “hoop dat die brand nie deur brand­stig­ting ver­oor­saak is nie”.

Lt.kol. Mo­ats­he N­goe­pe, po­li­sie­woord­voer­der in Lim­po­po, sê die brand het Sa­ter­dag­aand in ’n deel van die mu­ni­si­pa­le ge­bou ont­staan.

Die deel van die ge­bou in Ir­wins­traat wat deur vlam­me ver­woes is, is die be­hui­sings­kan­to­re, waar do­ku­men­te ge­hou word.

Do­ku­men­te, kan­to­re en kan­toor­meu­bels is deur die brand ver­nie­tig.

Die brand­weer het vin­nig ge­re­a­geer en kon die vlam­me blus voor­dat dit na die res van die ge­bou ver­sprei het. “Ons is nog be­sig met die on­der­soek om vas te stel wat die brand se oor­saak is,” sê N­goe­pe.

Nie­mand is in die brand be­seer nie.

Die brand volg na­dat die mu­ni­si­pa­li­teit Vry­dag ’n ken­nis­ge­wing uit­ge­stuur het vir aan­soe­ke om be­skik­ba­re grond te ont­wik­kel.

Lui­dens die ken­nis­ge­wing is die sper­da­tum vir men­se wat aan­soek wil doen om ont­wik­ke­lings op vyf oop stuk­ke grond te doen 24 Ju­lie. ) E­nig­ie­mand met in­lig­ting oor hoe die brand ont­staan het, kan 10111, die po­li­sie se nood­nom­mer, ska­kel.

Die kan­toor wat in ’n brand ver­woes is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.