Hoe het Zu­ma tot hier ge­kom?

Beeld - - Kommentaar - Izak Bergh, Mar­chand

Dis steeds vir my on­ver­klaar­baar hoe die mees­te van die ANC se top­lei­ers Ja­cob Zu­ma tot pre­si­dent ver­kies het.

Hy is son­der waar­des en word ver­bind met ver­oor­deel­de be­drie­ërs soos S­cha­bir S­haik.

Ná sy ver­kie­sing het hy sy po­si­sie on­mid­del­lik ver­sterk deur ’n net­werk van dik­wels on­be­voeg­de, kor­rup­te on­der­steu­ners in hoë pos­te aan te stel.

Toe baie van sy wan­da­de op die lap­pe kom, het eer­ba­re men­se ver­wag dat die ANC hom on- mid­del­lik sou uit­skop. Hul­le het hom eg­ter be­skerm. Een ar­gu­ment is dat dit die ANC sou skeur as hy uit­ge­skop word.

“Die ANC laat hom nie deur die op­po­si­sie voor­sê nie,” is nog ’n re­ak­sie.

Dié wat da­rem ’n ma­te van in­te­gri­teit het, wil nie teen die stroom swem nie uit vrees dat hul pos­te in die ge­drang kan kom.

Wat wel glas­hel­der is, is dat die ANC te kor­rup, on­be­voeg en on­be­trou­baar is om die land te re­geer. Dit sal ’n reu­se­po­ging verg om die ska­de van hul wan­be­stuur te her­stel.

P­res. Ja­cob Zu­ma

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.