Die SAL kan in sy . . . Man­go in vlieg

Beeld - - Kommentaar - Lo­ja­le Ver­set, P­re­to­ria

Met die ver­de­re red­dings­boei van R2,3 mil­jard wat die re­ge­ring aan die SAL ge­gooi het, sal ek, wat ge­reeld vlieg, nooit weer met die SAL of Man­go vlieg nie.

Die swak be­stuur­de en on­doel­tref­fen­de lug­diens het al te veel be­las­ting­be­ta­lers­geld ge­mors.

Ek wei­er om ’n kor­rup­te en swak be­stuur­de maat­skap­py te on­der­steun en ver­soek al­le be­las­ting­be­ta­lers om die­self­de te doen. On­der­steun eer­der lug­diens­te wat hul be­staan deur goeie be­stuur en diens ver­se­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.