Goeie Nuus

Afloer­son­de breek net af

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

Op e­ni­ge ge­ge­we oom­blik van die dag is daar 30 mil­joen be­soe­kers aan por­no­gra­fie­se web­blaaie. Vol­gens A­me­ri­kaan­se na­vor­sing het meer as 60% van tie­ners reeds hier­voor ge­swig. Boon­op het 30% vroue min of meer vre­de ge­maak daar­mee dat hul mans por­no­gra­fie kyk, mits hul­le dit net nie af­laai op hul re­ke­naars nie.

Dis en­ke­le fei­te oor hier­die ver­nie­ti­gen­de kan­ker in ons mid­de. ’n S­tu­die by die Car­ne­gie Mel­lon-u­ni­ver­si­teit be­vind ook dat die­self­de pro­te­ïen-ver­bin­dings wat in die brein los­ge­laat word met he­ro­ïen­ver­sla­wing ook te be­speur is by por­no­gra­fie-ver­slaaf­des. Dit ver­an­der die teks­tuur van die brein. Por­no­gra­fie ver­laag men­se tot ob­jek­te van wel­lus en tot siel­lo­se lig­ga­me. Dit ver­an­der nor­ma­le men­se in vo­yeurs, in skelm af­loer­ders. Dit breek al­les wat mooi is af en stomp daar­die God­ge­ge­we nor­me van ag­ting, re­spek en eer­bied vir die mens­li­ke lig­gaam af.

Hoor dus weer Je­sus se woor­de dat as jy oog jou laat strui­kel dan moet jy dit uit­pluk. Wat gaan twee ge­son­de oë jou in elk ge­val help in die ver­derf?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.