Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Soos dit ge­lo­wi­ges be­taam, moet daar van on­tug, on­se­de­lik­heid in e­ni­ge vorm, of gie­rig­heid on­der jul­le selfs geen spra­ke wees nie. – Ef. 5:3

Jul­le gees en ge­dag­tes moet nuut word; le­we as nu­we men­se wat as die beeld van God ge­skep is: le­we vol­ko­me vol­gens die wil van God en wees hei­lig. – Ef. 4:23, 24

Dit is die wil van God dat jul­le hei­lig moet le­we. Weer­hou jul­le van on­se­de­lik­heid. – 1 Tess. 4:3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.