‘Re­nos­ter­ho­ring mag nié na bui­te­land gaan’

Beeld - - Nuus - E­li­se Tem­pel­hoff

Die de­par­te­ment van om­ge­wing­sa­ke het ein­de ver­le­de week be­klem­toon die in­ter­na­si­o­na­le han­del in re­nos­ter­ho­ring is ver­bo­de in­ge­vol­ge die kon­ven­sie oor die in­ter­na­si­o­na­le han­del in be­dreig­de spe­sies (Ci­tes) se be­pa­lings.

Dié “te­reg­wy­sing” kom na­dat die re­nos­ter­boer John Hu­me ge­sê het hy hou eers­daags die eer­ste vei­ling van re­nos­ter­ho­ring in A­fri­ka. Hu­me het stro- pers en sluik­han­de­laars ook uit­ge­nooi om van die re­nos­ter­ho­ring te koop en dit na Vi­ët­nam en C­hi­na te neem.

Die de­par­te­ment sê in ’n ver­kla­ring (son­der om Hu­me by die naam te noem) hy het met kom­mer ken­nis ge­neem van “die wan­voor­stel­ling van fei­te” oor die han­del in re­nos­ter­ho­ring.

Die de­par­te­ment wil dit boek­staaf dat die voor­ge­no­me ver­koop van re­nos­ter­ho­ring net in Suid-A­fri­ka mag plaas­vind.

Maar kun­di­ges het Mo­le­wa ge- kri­ti­seer en sê sy het skui­wer­ga­te in wet­ge­wing ge­skep wat dit vir re­nos­ter­boe­re moont­lik sal maak om ho­rings uit te voer.

Mo­le­wa het in Fe­bru­a­rie aan­ge­kon­dig die re­ge­ring werk aan die wy­si­ging van wet­ge­wing wat dit in die toe­koms vir el­ke mens moont­lik sal maak om twee re­nos­ter­ho­rings land­uit te neem. Die wy­si­gings is nog nie deur­ge­voer nie om­dat die de­par­te­ment nog die kom­men­ta­re na­gaan wat be­lang­heb­ben­des kon le­wer.

Don Pin­nock van die Con­ser- va­ti­on Acti­on Trust be­stem­pel die de­par­te­ment se ver­kla­ring as “vreemd” en sê hy vind dit ver­ba­send dat Mo­le­wa kan dink han­de­laars in Suid-A­fri­ka stel werk­lik daar­in be­lang om re­nos­ter­ho­ring aan me­kaar te ver­koop. Hy meen Mo­le­wa het reeds haar oog op in­ter­na­si­o­na­le han­del in re­nos­ter­ho­ring en die han­de­laars weet dit.

Mo­le­wa sê amp­te­na­re van haar de­par­te­ment ou­dit tans al­le re­nos­ter­ho­ring in pri­va­te en staats­be­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.