Sê­goed word só by le­sers in­ge­prent

Beeld - - Kuns & Vermaak - AJ Op­per­man

Of jy self ’n kind is, kin­ders het of nie, met die lees van ’n Wolf in skaaps­kle­re en an­der A­fri­kaan­se i­di­o­me sal jy stel­lig iets leer.

So was dit ook vir met Ko­bus Gal­lo­way, il­lus­treer­der en sa­me­stel­ler van dié Pen­guin-ti­tel oor i­di­o­me. 150 i­di­o­me met il­lus­tra­sies is in die boek ver­vat. ’n Lys van nog i­di­o­me is ag­ter­in die boek.

’n Kort ver­kla­ring van el­ke ge­ïl­lus­treer­de i­di­oom maak ook deel van die boek uit.

“Ek het be­sef daar is ’n mark vir op­voed­kun­di­ge il­lus­tra­sies. Baie sko­le het al il­lus­tra­sies van i­di­o­me ge­vra.”

Gal­lo­way is ve­ral be­kend om die ge­wil­de I­dees vol vrees- stro­kies­prent­reeks, waar­van die vier­de boek al uit­ge­reik is. Hy het ook al ’n po­li­tie­ke pa­ro­die, W­he­re’s Zu­ma?, die lig laat sien.

“Met die i­di­o­me het ons al­fa- be­ties te werk ge­gaan. Ek moes be­sluit wat­ter mak­lik ge­te­ken kan word.

“In hier­die ge­val was dit nie no­dig om nog teks ook uit te dink soos in I­dees vol vrees nie. Daar­voor moet ek iets en die pun­ch­li­ne skryf. In die i­di­oom­boek het die il­lus­tra­sies geen teks nie.”

Gal­lo­way moes baie na­lees en het self baie ge­leer.

“Daar was i­di­o­me waar­van ek vroe­ër nie heel­te­mal se­ker was oor die be­te­ke­nis nie, soos ‘sy het rooi hak­ske­ne’. Ek het min of meer ge­weet, maar ek moes se­ker maak. Ek het ook be­sluit om ’n i­di­oom deel van die boek se ti­tel te maak. Dit kan ’n mens nuus­kie­rig maak.”

Gal­lo­way het ’n lang lys i­di­o­me van 1985 tot 2015 tot sy be­skik­king ge­had.

“Par­ty was na­tuur­lik mak­li­ker om te te­ken as an­der. ‘ ’n Drup­pel aan die em­mer’ het ek gou­er ge­te­ken as ‘voor in die koor’.”

En met sy ge­rief­li­ke sak­groot­te kan jy dié vi­su­e­le woord­pret o­ral saam­neem om ’n le­di­ge tyd­jie nut­tig te ver­wyl.

Fo­to: EDREA DU TOIT

Ko­bus Gal­lo­way met een van sy vo­ri­ge boe­ke.

’n Wolf in skaaps­kle­re deur Ko­bus Gal­lo­way.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.