Ora­nia­app lei dalk tot nu­we geld­een­heid, meen e­ko­noom

Beeld - - Sake - Han­lie S­tad­ler

Da­wie Roodt is be­sig met dok­to­ra­le na­vor­sing wat uit­ein­de­lik vir die A­fri­ka­ner-“tuis­land” Ora­nia sy eie di­gi­ta­le geld­een­heid kan be­sorg.

Die geld­een­heid kan on­af­hank­lik van die rand ont­wik­kel en deel wees van die nu­we re­vo­lu­sie, waar­in geld ge­pri­va­ti­seer word.

Voor­lo­pig word ’n nu­we bit­coin nié be­oog nie, net ’n app.

Roodt, hoof­e­ko­noom van The Ef­fi­cient Group, sê sy na­vor­sing het niks te doen met die po­li­tiek van dié Noord-Kaap­se dorp nie. Die af­ge­son­der­de aard van die Ora­nia-e­ko­no­mie is vir dié e­ko­noom bloot “soos ’n pe­tri­bak­kie vir ’n bi­o­loog” – die i­de­a­le plek om na­vor­sing te doen.

Roodt sê die uit­vloei­sel van sy na­vor­sing sal uit­ein­de­lik ook vir ver­skeie an­der in­stel­lings, soos die ver­skeie koop­krag­ver­e­ni­gings in die land, van nut wees.

Roodt wil liefs nie sê waar hy vir sy dok­tors­graad in­ge­skryf is nie – “sê nou ek maak dit nie?” – maar is in sy twee­de stu­die­jaar.

In­wo­ners van Ora­nia ge­bruik die Ora, ’n soort koop­be­wys wat die­self­de waar­de het as die rand.

Roodt se mis­sie is om die Ora te di­gi­ta­li­seer, dus in we­se die ge­bruik daar­van op ’n app moont­lik te maak, am­per iets soos S­tan­dard Bank se S­napC­hat-be­taal­app.

Vol­gens Roodt sal die di­gi­ta­le Ora die pa­pier­be­wys ver­vang. Die eer­ste vraag wat hy in sy na­vor­sing wil be­ant­woord, is of tran­sak­sie­kos­te dank­sy di­gi­ta­li­se­ring sal daal.

Dit is nog ver­re­weg nié die skep van ’n krip­to­geld­een­heid, soos die bit­coin, wat blok­ket­ting­teg­no­lo­gie ge­bruik om u­nie­ke mun­te per re­ke­naar te “munt” nie.

Roodt steun op die na­vor­sing van F­re­de­rick Hay­ek, ’n voor­stan­der van die vrye mark wat in 1974 die No­bel­prys vir e­ko­no­mie ge­wen het. Hay­ek het ’n for­mu­le ont­wik­kel waar­vol­gens staats­geld “ge­pri­va­ti­seer” kan word.

As Roodt se eer­ste stap, die skep van ’n app vir ’n geld­een­heid wat steeds deur die rand ge­rug­steun word, ver­der ge­voer word, kan ’n on­af­hank­li­ke geld­een­heid uit­ein­de­lik ont­staan. Vir eers sal sy na­vor­sing stop by die skep van die di­gi­ta­le Ora.

Ora­nia, wat in die Noor­dKaap langs die Oran­je­ri­vier ge­leë is, het na­ge­noeg 1 500 in­wo­ners. Dit het sy eie ka­mer van koop­han­del en bank (Ora­nia S­paar en K­re­diet Ko­ö­pe­ra­tief).

Die ka­mer van koop­han­del druk Ora-“no­te”, wat die bank dan aan in­wo­ners (wat met rand be­taal) ver­koop.

Die bank be­lê die ran­d­in­kom­ste in ’n ren­te­dra­en­de re­ke­ning.

El­ke Ora het ’n ver­val­da­tum van drie jaar en as Oras nie weer vir rand in­ge­ruil word nie, dien dit as ’n ste­wi­ge in­kom­ste­bron vir die ka­mer.

As Roodt die Hay­ek-for­mu­le ver­der sou voer, sou die di­gi­ta­le Ora ge­pri­va­ti­seer kon word tot ’n geld­een­heid wat ge­meet word aan die waar­de van die rand; aan die waar­de van ’n mand­jie goe­de­re of diens­te wat die Ora­nia-ka­mer self be­paal; of glad nie ge­rug­steun nie.

Roodt sê die moont­lik­he­de wat krip­to­geld bied, is ein­de­loos.

Hy glo die ein­de van ban­ke is na­by na­ma­te geld ge­pri­va­ti­seer word. Dit kan ook die mag van “be­roeps­po­li­ti­ci en pro­fes­si­o­ne­le in­ep­to­kra­te” mee­bring, het Roodt on­langs in ’n praat­jie by die Vry­e­mark­stig­ting ge­sê.

So lyk Ora­nia se be­taal­mid­del, die Ora.

Da­wie Roodt

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.