‘Pro­ble­me hou net nie op nie’

Beeld - - Sakenuus - Han­lie S­tad­ler

Die Na­si­o­na­le Ver­brui­kers­kom­mis­sie (NVK) se nuut­ste on­der­soek na die ver­gry­pe van vakansieklubs het gis­ter in P­re­to­ria vol­stoom be­gin.

Agt Gau­ten­gers was ge­ske­du­leer om die og­gend by die o­pen­ba­re sit­ting te ge­tuig oor hul pro­ble­me.

T­re­vor Hat­tingh, woord­voer­der van die NVK, sê hul­le be­gin in Gau­teng om­dat die mees­te van die der­dui­sen­de klag­tes oor vakansieklubs uit dié pro­vin­sie kom.

Die eer­ste sit­ting duur net twee dae, maar die NVK gaan ook in Sep­tem­ber ’n sit­ting in dié pro­vin­sie hou.

Die sit­ting word nog van­dag in die Sier­ra Bur­gers Park-ho­tel in P­re­to­ria ge­hou.

Vol­gen­de week word ’n sit­ting in Kaap­stad ge­hou.

Vol­gens Hat­tingh het die men- se wat ge­tuig reeds klag­tes by die NVK of an­der sta­tu­tê­re lig­ga­me in­ge­dien.

Die men­se is per­soon­lik in ken­nis ge­stel van die sit­ting en ge­nooi om voor­leg­gings te kom doen.

E­bra­him Mo­ha­med, die na­si­o­na­le ver­brui­kers­kom­mis­sa­ris, het met die o­pe­ning van die o­pen­ba­re sit­ting ge­sê dit is “waar­skyn­lik die be­lang­rik­ste deel van die on­der­soek-reis”.

“Dit is ’n ge­leent­heid vir men­se om deel te neem en hul uit­da­gings aan die on­der­soek­pa­neel be­kend te maak so­dat die re­ge­ring die be­dryf kan help om die men­se van Suid-A­fri­ka en sy e­ko­no­mie baie be­ter te be­dien.”

Mo­ha­med be­skryf die on­der­soek as ’n fei­te­sen­ding waar­deur die “mis­stap­pe van die va­kan­sie-ei­e­naar­skaps­be­dryf reg­ge­stel kan word”.

Die “dui­sen­de” klag­tes wat men­se in­ge­dien het, han­del ver- al oor: ) Die pun­te­stel­sel; ) E­wig­du­ren­de kon­trak­te; ) On­re­de­li­ke hef­fings; en ) Ver­blyf wat nie be­skik­baar is nie.

Vol­gens Mo­ha­med het die kom­mis­sie tot dus­ver pro­beer om men­se op ’n in­di­vi­du­e­le grond­slag te help, “maar die pro­ble­me hou net nie op nie”.

Die on­der­soek moet al­le pro- ble­me om­vat­tend ta­kel en ’n per­ma­nen­te op­los­sing bied.

Mo­ha­med het die pa­neel van drie ken­ners so­wel as die NVK se taak­span sterk­te toe­ge­wens met hul werk.

Fluit­jie­bla­sers en e­ni­ge lid van die pu­bliek wat ver­trou­li­ke voor­leg­gings wil doen, kan ’n e-pos­bood­skap na ti­mes­ha­r­ein­qui­ry@thencc.org.za stuur.

Die pro­bleem met vakansieklubs het ’n lang aan­loop.

Tal­le men­se, baie van hul­le be­jaard, is oor­reed om kon­trak­te te on­der­te­ken ge­grond op be­lof­tes dat die pun­te wat hul­le koop jaar­liks vir hul­le ’n heer­li­ke voor­af­be­taal­de va­kan­sie sal be­te­ken.

Vir tal­le blyk dit dan die pun­te is óf nie ge­noeg nie óf ver­blyf is nie be­skik­baar wan­neer hul­le met va­kan­sie wil gaan nie.

Men­se vind dit ook haas on­moont­lik om kon­trak­te te kan­sel­leer, en wan­neer hul­le wel kan kan­sel­leer, geld straf­be­pa­lings wat be­te­ken hul­le moet der­dui­sen­de ran­de op­dok.

Adv. An­ton Al­berts van die VF Plus het reeds ja­re ge­le­de ’n klag­te by die par­le­ment in­ge­dien, wat toe in die por­te­feul­je­ko­mi­tee oor han­del en ny­wer­heid be­spreek is.

E­bra­him Mo­ha­med

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.