Ri­lee, Ky­le kies Bangla­desj bo SA se Glo­bal Le­a­gue

24 uur

Beeld - - Sport - De Ja­ger – Jo­hann

Die oud­Pro­te­as Ri­lee Ros­souw en Ky­le Ab­bott sal nie in van­jaar se T20 Glo­bal Le­a­gue in ak­sie wees nie.

Dié twee Kol­pak­krie­ket­spe­lers, wat al­bei vir Hamps­hi­re speel, gaan eer­der in die Bangla­desj P­re­mier­liga (BPL) vir die K­hul­na Ti­tans speel.

Die BPL word van 8 No­vem­ber tot 9 De­sem­ber be­slis. Suid­A­fri­ka se nu­we T20 Glo­bal Le­a­gue be­gin ook in No­vem­ber en ein­dig op 16 De­sem­ber. Ros­souw en Ab­bott het hul­le van­jaar as Kol­pak­spe­lers by Hamps­hi­re aan­ge­sluit. Hul­le is in die tyd­perk, nie vir Suid­A­fri­ka be­skik­baar nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.