Siek Ashleigh ont­trek haar aan Gi­ro Ro­sa

Beeld - - Sport -

Die Suid­A­fri­kaan­se fiets­ry­er Ashleigh Mool­man­Pa­sio moes haar Son­dag ween siek­te aan die be­gin van die der­de skof van die Gi­ro Ro­sa in I­ta­lië ont­trek.

Mool­man­Pa­sio (31) van die Cer­vélo Big­las­pan het op T­wit­ter ge­skryf die gees was ge­wil­lig, maar die vlees nie. “Sleg­te be­gin vir my van­jaar. My kop was reg vir die ren, maar my lyf nie. Hart­seer dat ek met siek­te moes tou op­gooi.” Sy was van­jaar op haar stuk­ke na­dat sy in Ok­to­ber haar heup­been ge­kraak het. Sy het ver­le­de maand ná goeie ver­to­nings in Eu­ro­pa tot der­de op die wê­reld­rang­lys ge­vor­der. ­ Jo­hann de Ja­ger

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.