Ek hét aan­soek ge­doen – Do­min­go

Beeld - - Sport - – Al­tus Mom­berg

Rus­sell Do­min­go (fo­to) het be­ves­tig dat hy wel her­aan­soek ge­doen het vir sy pos as af­rig­ter van die Suid­A­fri­kaan­se krie­ket­span en dat Krie­ket SuidA­fri­ka (KSA) reeds ’n on­der­houd met hom ge­voer het. Daar was be­spie­ge­ling ver­le­de week dat Do­min­go nie weer aan­soek vir die pos ge­doen het nie. KSA het in Ja­nu­a­rie ver­ras toe hy be­kend ge­maak het dat Do­min­go, te mid­de ’n baie suk­ses­vol­le stel uit­slae saam met die Pro­te­as, se kontrak aan die ein­de van die toer in En­ge­land tot ’n ein­de sou kom en dat hy wel­kom was om weer vir die pos aan­soek te doen. Do­min­go en Ge­off Toy­a­na, die af­rig­ter van die Li­ons, is glo die guns­te­lin­ge om die pos te vul.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.