Vis­se se ge­slag an­ders oor Pil

Beeld - - Front Page -

’n Vyf­de van man­li­ke vis­se is nou trans­ge­slag­te­lik weens on­der meer che­mi­ka­lieë van voor­be­hoed­pil­le wat in hui­se se drei­ne­ring af­ge­spoel word.

Man­li­ke ri­vier­vis pro­du­seer selfs ei­ers, be­rig The Te­le­graph.

Som­mi­ge man­li­ke vis­se het la­er sperm­tel­lings, is be­vind.

Die che­mi­ka­lieë wat daar­voor ver­ant­woor­de­lik is, is be­stand­de­le van die voor­be­hoed­pil, ne­we­pro­duk­te van skoon­maak­mid­dels, plas­tiek en kos­me­tiek­wa­re, het prof. C­har­les Ty­ler van die U­ni­ver­si­teit van Exe­ter in B­rit­tan­je be­vind.

Hy sal van­dees­week al sy be­vin­dings op ’n sim­po­si­um by die u­ni­ver­si­teit be­kend maak.

Vol­gens The Te­le­graph het 20% van man­li­ke vars­wa­ter­vis­se op 50 plek­ke vrou­li­ke ei­en­skap­pe.

Meer as 200 soor­te che­mi­ka­lieë in ri­ool­wer­ke is ge­ï­den­ti­fi­seer wat ’n uit­wer­king op vis­se kan hê.

Dit sluit an­ti­de­pres­san­te in wat vis­se se na­tuur­li­ke ge­drag kan be­ïn­vloed en hul­le selfs min­der skrik­ke­rig vir pre­da­to­re maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.