Gup­tas: Bla­de vaar uit

Beeld - - News - Sa­rel van der Walt

Die Gup­ta-fa­mi­lie is net die an­der kant van die munt­stuk van wit­mo­no­po­lie­ka­pi­taal, sê dr. Bla­de N­zi­man­de, hoof­se­kre­ta­ris van die SAKP en mi­nis­ter van ho­ër on­der­wys en op­lei­ding.

Soos met wit­mo­no­po­lie­ka­pi­taal stel die Gup­tas net daar­in be­lang om meer geld te maak – ten kos­te van die land se men­se, het hy in ’n on­der­houd met die SAUK by die ANC se be­leids­kon­fe­ren­sie in die Nas­rec-sen­trum in Jo­han­nes­burg ge­sê.

N­zi­man­de wou nie met die an­der joer­na­lis­te daar praat nie.

Hy het aan die SAUK ge­sê dit is nie waar dat hy en die SAKP meer be­sorg is oor die in­vloed van die Gup­ta-fa­mi­lie as oor wit­mo­no­po­lie- ka­pi­taal nie.

“Ons (die SAKP) het die af­ge­lo­pe 20 jaar al ver­skeie veld­tog­te teen wit­mo­no­po­lie­ka­pi­taal ge­voer.”

Dié uit­ge­spro­ke teen­stan­der van p­res. Ja­cob Zu­ma het in die on­der­houd ge­sê as Suid-A­fri­ka wit­mo­no­po­lie­ka­pi­taal wil aan­pak, daar nie toe­ge­laat kan word dat “pa­ra­si­tie­se net­wer­ke” in­stel­lings soos E­s­kom, Transnet en die Re­ser­we­bank oor­neem nie.

“As ons sul­ke oor­na­mes toe­laat, is ons in die moei­lik­heid.”

“Die staat is ’n groot in­stru­ment waar­mee wit­mo­no­po­lie­ka­pi­taal ge­aan­ge­pak kan word. Jy sal wit­mo­no­po­lie­ka­pi­taal nie oor­win as jy toe­laat dat die staat ge­plun­der word nie.”

Met ver­wy­sing na die be­leids­kon­fe­ren­sie het N­zi­man­de ge­sê die ge- sprek­ke in die ko­mi­tee­ver­ga­de­rings wat hy by­ge­woon het, was “op die man af”.

“Ek is bly daar­oor. Daar is ver­skil­len­de me­nings oor som­mi­ge sa- ke. Dit is se­ker­lik te ver­wag­te.

“Som­mi­ge kwes­sies kom ook na vo­re wat soms ’n bie­tjie on­ge­mak­lik is. Van die af­ge­vaar­dig­des het by­voor­beeld kwes­sies ge­op­per oor hoe die ve­te­ra­ne-si­tu­a­sie han­teer moet word.”

Zu­ma het Vry­dag in sy o­pe­nings­re­de tot groot ont­stel­te­nis van tal­le van die af­ge­vaar­dig­des ’n strie­men­de aan­val ge­doen op ANC-ve­te­ra­ne, wat ge­sê het hul­le is baie be­kom­merd oor die stand van die ANC.

“Dit is goed dat daar o­pen­lik ge­praat word, want ons moet nou al­les moont­lik doen so­dat die ANC hom­self kan her­stel,” sê die SAKP-lei­er.

Daar is nie groot uit­da­gings wat ANC-be­leid be­tref nie. “Die pro­ble­me is eer­der or­ga­ni­sa­to­ries van aard en ve­ral op die vlak van lei­er­skap.”

Die SAKP neem aan die ge­sprek­ke deel, sê N­zi­man­de.

Dié par­ty is on­der meer be­sorg daar­oor dat 90% van die bank­sek­tor deur net vier ban­ke be­heer word. “Dit moet reg­ge­stel word.” Die SAKP hou vol­gen­de week sy kon­gres.

“Dit is moei­lik om te sê wat op die kon­gres sal ge­beur. Ons sal wel die uit­da­gings waar­deur ons de­mo­kra­sie en die SAKP in die ge­sig ge­staar word, be­spreek.

“Die on­mid­del­li­ke ge­vaar is die rol wat die Gup­ta-fa­mi­lie speel.”

N­zi­man­de wou nie sê of hy hom weer vir die SAKP-lei­ers­pos be­skik­baar sal stel nie om­dat “dit sal lyk of ek nie ’n ge­dis­si­pli­neer­de lid van die SAKP is nie”.

N­zi­man­de is al die af­ge­lo­pe 22 jaar die SAKP se hoof­se­kre­ta­ris.

Fo­to: DEAAN VIVIER

Zi­zi Kod­wa en dr. Bla­de N­zi­man­de gis­ter by die ANC se be­leids­kon­fe­ren­sie by Nas­rec in Jo­han­nes­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.