A­fri­kaans ge­re­du­seer tot Nom­mer Een­gryns­lag

Beeld - - News -

“A­fri­kaans is ge­re­du­seer tot die gryns­lag van ons be­le­ër­de Nom­mer Een,” skryf dr. Dan­ny Ti­tus, die ATKV se uit­voe­ren­de di­rek­teur: kul­tuur, oor die ANC se weg­la­ting van die A­fri­kaan­se ge­deel­te van die volks­lied op die par­ty se na­si­o­na­le be­leids­kon­fe­ren­sie.

In ’n ar­ti­kel oor die kon­fe­ren­sie, wat van­dag op Net­werk24 ver­skyn, skryf Ti­tus “die ANC van van­dag is werk­lik ’n an­der dier. Dít wat só ’n in­spi­ra­sie was on­der Nel­son Man­de­la word van die ta­fel ge­vee as­of dit niks was nie. Ek ont­hou hoe hy daar­op ge­staan het dat die vol­le volks­lied ge­sing moes word.

“Niks daar­van is Sa­ter­dag ge­hoor toe die koor by Nas­rec A­fri­kaans be­wus­te­lik uit­ge­laat het nie.

“Ons eer­ste bur­ger staan on­be­hol­pe daar. Toe die twee­de bur­ger, Cy­ril Ra­map­ho­sa, nog pro­beer om dit te sing, lyk dit of Nom­mer Een aan sy arm tik om hom daar­op te wys dat die koor dit uit­ge­laat het.

“Nie ’n woord ver­der daar­oor nie. A­fri­kaans – die der­de groot­ste taal in ons land, die groot­ste in twee pro­vin­sies, die taal wat deur mil­joe­ne Suid-A­fri­ka­ners ge­praat word – is ge­re­du­seer tot die gryns­lag van ons be­le­ër­de Nom­mer Een.”

Vol­gens Ti­tus, wat ook ’n voor­ma­li­ge kom­mis­sa­ris van die Men­se­reg­te­kom­mis­sie is, is A­fri­kaans só op die be­leids­kon­fe­ren­sie son­der slag of stoot uit die na­si­o­na­le volks­lied ver­wy­der.

Lees Ti­tus se vol­le­di­ge ar­ti­kel by www. net­werk24.com.

Dr. Dan­ny Ti­tus

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.