Ka­te se kort rok­kie en nog kor­ter ha­re

Beeld - - News - Ma­re­li­ze Bar­nard

Dit is tyd vir aar­beie en room op Wimbledon, ’n prag­ti­ge, nog­al kort, Dol­ce & Gab­ba­na-rok­kie, en ’n nog kor­ter haar­styl.

Cat­her­i­ne Midd­le­ton, die her­to­gin van Cam­brid­ge, wat eer­gis­ter by Wimbledon na ’n wed­stryd van An­dy Mur­ray gaan kyk het, het die kop­pe vin­ni­ger as ’n kis­hou laat draai.

Die tyd­skrif Gla­mour be­rig Cat­her­i­ne se rok­kie is ’n skep­ping van Dol­ce & Gab­ba­na.

Maar die wow-oom­blik was haar nu­we kor­ter ha­re.

Gla­mour sê dit is ’n ra­di­ka­le ver­an­de­ring vir ie­mand wie se ha­re tot laag in haar rug ge­hang het.

Vol­gens Ma­rie Clai­re is die kor­ter ha­re i­de­aal vir die war­mer so­mer. En Cat­her­i­ne se rok her­in­ner aan ’n soort­ge­ly­ke wit­met-swart-kol­le-skep­ping van wy­le prin­ses Di­a­na.

Ka­te kan nie ’n voet, of haar­tjie, ver­keerd sit nie.

Die mo­de­ken­ners is vol lof vir haar nu­we haar­styl. En sy glim­lag breed.

Cat­her­i­ne se rok her­in­ner aan dié van prin­ses Di­a­na wat sy in 1988 na die Royal Ascot ge­dra het. Fo­to’s: GETTY

Cat­her­i­ne Midd­le­ton, her­to­gin van Cam­brid­ge, Maan­dag by Wimbledon met haar nu­we kor­ter haar­styl.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.