Goud­sta­we ge­wen met iP­ho­ne­fo­to’s

Beeld - - News -

Dui­sen­de fo­to’s deur iP­ho­ne­fo­to­gra­we van meer as 140 lan­de is in­ge­skryf vir die IP­ho­ne-fo­to­p­ry­se, wat van­jaar vir die tien­de keer toe­ge­ken is.

Die groot prys vir die fo­to­graaf van die jaar is toe­ge­ken aan Se­bas­ti­an To­ma­da van New York vir sy in­skry­wing Child­ren of Qayy­a­rah (in Irak).

Hy wen on­der meer ’n iPad Pro.

B­ren­dan Ó Sé van Ier­land het die eer­ste plek in die af­de­ling vir fo­to­graaf van die jaar ge­wen vir Dock Wor­ker. Ye­o­wK­wang Yeo van Sin­ga­poer is in die twee­de plek en Ku­ang­long Z­hang van C­hi­na der­de. Hul­le wen elk on­der meer ’n Ap­ple Wa­tch Sport.

Die wen­ners in die 18 ka­te­go­rieë wen elk ’n goud­staaf en dié in die twee­de en der­de plek elk ’n pla­ti­num- of pal­la­di­um­staaf.

Se­bas­ti­an To­ma­da se fo­to Child­ren of Qayy­a­rah (in Irak).

B­ren­dan Ó Sé se fo­to Dock Wor­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.