S­noep­hap­pie vir S­nip­pie

Beeld - - News -

An­mar Koorts (20) van P­re­to­ria het lank op ’n stoel ge­staan om dié vler­muis af te neem ter­wyl hy ’n stuk­kie pie­sang pro­beer aas. Dié fo­to is in Mar­loth Park, M­pu­ma­lan­ga, ge­neem op ’n on­lang­se be­soek. Die vler­muis het s­kie­lik sy ver­sky­ning ge­maak en Koorts moes die kos so neer­sit dat hy nie sy vler­ke seer­maak met die vin­ni­ge lan­ding nie. Hy het ver­skeie ver­by­vlug­te en duik­slae pro­beer voor­dat hy ’n vol­maak­te lan­ding kon doen. Wil jy ook jou fo­to in

sien? Lees op bl. 2 hoe om jou fo­to in te stuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.