‘K­week swart rug­by­spe­lers al op skool’

KORT­LIKS

Beeld - - News -

“Die e­nig­ste ma­nier om meer swart spe­lers in die S­pring­bok­span te kry, is om meer swart skool­seuns te laat rug­by speel. Daar is geen kort­pad nie,” sê Con­nie Mul­der, hoof van A­friForum se navorsingsinstituut.

Daar moe­nie ge­kar­ring word aan hoe­veel swart spe­lers in die span moet wees nie. “Be­gin on­der en bou sport­ge­rie­we om ta­lent op grond­vlak te slyp.”

Dit is waar­om ’n af­vaar­di­ging van A­friForum en So­li­da­ri­teit by in­ter­na­si­o­na­le spor­t­or­ga­ni­sa­sies be­swaar gaan aan­te­ken oor po­li­tie­ke in­men­ging in sport en dis­kri­mi­ne­ren­de sport­kwo­tas. Werner Hu­man, A­friForum se pro­ku­reur, sê hul­le hoop die or­ga­ni­sa­sies sal na hul­le luis­ter en kom on­der­soek in­stel.

Die af­vaar­di­ging, on­der lei­ding van Kal­lie K­riel, uit­voe­ren­de hoof van A­friForum, sal met die be­stuur van die in­ter­na­si­o­na­le or­ga­ni­sa­sies ver­ga­der en ’n om­vat­ten­de ver­slag, “Trans­for­ma­ti­on in SA Sport: S­co­re­bo­ard not in Go­vern­ment’s Fa­vour”, oor die im­pak van trans­for­ma­sie in sport in Suid-A­fri­ka sal in­ge­dien word.

Hul­le sal on­der meer Wê­reld­rug­by (WR) in Du­blin, Ier­land, die In­ter­na­si­o­na­le Net­balf­e­de­ra­sie (INF) in Man­ches­ter, En­ge­land, die In­ter­na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van At­le­tiek­fe­de­ra­sies (IAAF) in Mo­na­co, die In­ter­na­si­o­na­le O­lim­pie­se Ko­mi­tee (IOK) in Lau­san­ne, S­wit­ser­land, en die In­ter­na­si­o­na­le K­rie­ket­raad (IKR) in Du­bai in die Ver­e­nig­de Ara­bie­se E­mi­ra­te be­soek.

Kal­lie K­riel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.