Bloem in ’n win­ter van dwaas­heid

Beeld - - Kommentaar -

C­har­le­ne S­mith, Bloem­fon­tein Die ver­woes­ting van Bloem­fon­tein se stad­saal het in­der­daad ’n win­ter van dwaas­heid en wan­hoop ge­bring (a­po­lo­gie aan C­har­les Dic­kens). Ook tra­ne van skok en be­wo­ën­heid.

Daar is so­veel spe­si­a­le sto­ries – oor de­ka­des heen – wat juis in Bloem­fon­tein se stad­saal mo­men­tum ge­kry het.

Ek sien soos gis­ter hoe ek en my twee sus­ters – uit­ge­vat in ons mo­di­eu­se aand­rok­ke – ons ly­we e­ner­giek ge­wik­kel het in die stad­saal se heer­li­ke dans­saal. Dit was die bes­te van tye. Vir 20 jaar het ek ver­by die stad­saal van my kan­toor huis toe ge­ry. Stel­sel­ma­tig het slor­dig­heid voor die stad­saal ’n al­ge­me­ne ge­sig ge­word.

Dit het ont­stel. Daar­om het in­wo­ners van Bloem­fon­tein na an­der sa­le vir ge­sel­lig­he­de ge­soek. Die oor­ver­do­wen­de stil­te aan die kant van die pre­mier en bur­ge­mees­ter is on­aan­vaar­baar.

By Bloem­fon­tei­ners en ou­dBloem­fon­tei­ners is daar hoë af­wag­ting oor hoe en wan­neer die stad­saal sal her­rys. Die in­wo­ners het ge­praat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.