So­si­a­lis­me kel­der groei

Beeld - - Kommentaar - E­ri­ka O­ch­se, E­lands­poort

Lei­ers in so­si­a­lis­tie­se lan­de is self ka­pi­ta­lis­te.

Soos ons so­si­a­lis­ties be­gin dink het, het ar­moe­de en werk­loos­heid toe­ge­neem. So­si­a­lis­me is ’n te­o­rie waar­mee ka­pi­ta­lis­te smous, maar dit nie self dra nie.

Wan­neer die staat al­les be­sit en die e­nig­ste werk­ge­wer is, kwyn wel­vaart. ’n Ka­pi­ta­lis­tie­se land soos die VSA se werk­loos­heid­sy­fer is on­der 10%, (4,7% in De­sem­ber 2016) ver­ge­le­ke met ons werk­loos­heid­sy­fer van 26%. Hoe ver­klaar jy dit? So­si­a­lis­me ont­moe­dig on­der­ne­ming en en­tre­pre­neur­skap. Die staat sorg mos maar vir al­les en al­mal. Hoe moet klein­sa­ke dan die stryd teen ar­moe­de wen?

Leef in vre­de met die di­vi­den­de van jou keu­se. Moe­nie ’n man se wel­vaart be­ny as jy an­ders kies nie. Ek stem vir on­der­ne­ming en wel­vaart.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.