Ap­te­kers melk nie ver­brui­kers nie

Beeld - - Kommentaar - Ap­te­ker

Ap­te­ke hef nie pry­se op me­di­sy­ne nie, maar ont­vang die pry­se di­rek van die ver­vaar­di­gers soos goed­ge­keur deur die de­par­te­ment van ge­sond­heid.

Ap­te­ke hef wel ’n re­sep­te­rings­ta­rief, soos toe­ge­laat deur die wet en goed­ge­keur deur die de­par­te­ment van ge­sond­heid.

Daar word dus geen wins op voor­ge­skre­we me­di­sy­ne ge­maak nie. Die re­sep­te­rings­ta­rief dek die kos­te van die ap­teek.

Be­soek ge­rus u ap­te­ker so­dat dit ver­dui­de­lik kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.