Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Hier­die ge­booie wat ek jou van­dag ge­gee het, moet in jou ge­dag­tes bly. Jy moet dit in­skerp by jou kin­ders en met hul­le daar­oor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy op­staan. – Deut. 6:4-7

Hy het ons in Chris­tus ge­se­ën met al die se­ë­nin­ge van die Gees wat daar in die he­mel is. So het Hy, nog voor­dat die wê­reld ge­skep is, ons in Chris­tus uit­ver­kies om hei­lig en on­be­ris­pe­lik voor Hom te wees. – Ef. 1:3, 4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.