Wen­ke

Beeld - - Sakenuus -

Dit is nooit ’n goeie i­dee om vir ’n sa­la­ris­ver­ho­ging te smeek of dit te pro­beer af­dwing nie, sê Ni­co­let­te Ni­chol­son, di­rek­teur van die South A­fri­can Pay­roll As­so­ci­a­ti­on.

Sy gee die vol­gen­de wen­ke: ) Be­paal jou waar­de. Dit is al­tyd be­ter om ’n ver­ho­ging te vra om­dat jy waar­de in die maat­skap­py skep eer­der as om bloot meer geld te vra. Ver­dui­de­lik wat jou by­drae tot die maat­skap­py is en gee be­wy­se daar­van. ) Be­lê ’n ver­ga­de­ring. Moe­nie jou be­stuur­der in ’n lok­val lei nie. S­ke­du­leer eer­der ’n ver­ga­de­ring en laat hul­le weet dit gaan oor jou sa­la­ris so­dat hul­le kans kry om voor te be­rei. Staan jou man as jy praat, maar moe­nie aan­val­lend raak nie. ) Wees buig­saam. Soms is al­ter­na­tie­we by­voor­de­le pleks van ’n ver­ho­ging be­ter, soos om van die huis af te werk of jou werk­tye aan te pas of om jou kind kan­toor toe te bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.