Kry hulp

Beeld - - Sakenuus -

Vir hulp met die in­vul van jou be­las­ting­op­ga­we kon­tak die SAID by 0800 007 277 of be­soek sars.gov.za. Die SAID sê hy sal nooit ’n be­las­ting­be­ta­ler se bank­ of an­der per­soon­li­ke be­son­der­he­de in e­ni­ge kor­re­spon­den­sie – pos, e­pos of SMS – ver­soek nie. Die SAID sal ook nooit bood­skap­pe stuur met ska­kels na an­der web­wer­we nie, selfs nie na ban­ke se web­wer­we nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.