SA kol­wer mo­ker 318 in re­kord vir graaf­skap­span

24 uur

Beeld - - Sakenuus - – Reuters

Die Suid­A­fri­ka­ner Se­an Dick­son het saam met Joe Den­ly ’n re­kord van 382 lo­pies om die twee­de paal­tjie in Kent se eer­ste beurt teen Northamp­tons­hi­re in hul wed­stryd in die graaf­skap­kam­pi­oen­skap in Bec­ken­ham aan­ge­te­ken.

Dick­son se 318 was sy bes­te ooit. Dis die naas­hoog­ste to­taal deur ’n kol­wer van Kent in die 175­ja­ri­ge be­staan van dié graaf­skap. Die aan­vangs­kol­wer, wat in Jo­han­nes­burg ge­bo­re is, se tel­ling was die hoog­ste se­dert Ke­vin Pie­ter­sen in Mei 2005 355 aan­ge­te­ken het. Dick­son was net 26 lo­pies kort van die re­kord vir ’n wed­stryd in dié graaf­skap, wat in 1876 deur WG Gra­ce vir die MCC teen Kent in Can­ter­bu­ry aan­ge­te­ken is. Dick­son (25) het voor­heen vir Noor­de­li­kes ge­speel. Hy het ’n B­rit­se pas­poort. Den­ly het 182 be­haal. Kent se 701/7 was sy naas­hoog­ste to­taal in eer­ste­rang­se krie­ket.

Vroue­krie­ket­spe­lers kwaad vir Wa­qar You­nis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.