Dít kan bly, dít waai

Beeld - - Nuus -

sit – ge­doen sal moet word ter­wyl na­vor­sing ook ge­doen moet word om in­ge­lig­te be­slui­te oor grond­her­vor­ming te neem; ) Die nu­we Myn­bou­hand­ves be­ves­tig is en dat swart ei­e­naar­skap in dié sek­tor ver­hoog moet word, ter­wyl die be­dryf myn­wer­kers en -ge­meen­skap­pe ook moet be­voor­deel; ) Die on­af­hank­lik­heid van die Re­ser­we­bank her­be­ves­tig is; ) Gra­tis ho­ër on­der­wys en op­lei­ding teen 2018 werk­lik­heid moet word; ) Die ANC se in­te­gri­teits­kom­mis­sie meer byt ge­gee sal word om stren­ger teen e­ni­ge ANC-lid op te tree wat ver­dink word van kor­rup­sie;

Die ver­loor­der in die par­ty se lei­ers­ver­kie­sing in De­sem­ber die par­ty se ad­junk­pre­si­dent word om die kan­ker van fak­sies te oor­kom;

Suid-A­fri­ka moet voort­gaan om hom aan die In­ter­na­si­o­na­le Straf­hof te ont­trek; ) A­fri­kaans nie uit die volks­lied ver­wy­der sal word nie; ) Die re­ge­ring die wets­ont­werp om ras­sis­me te kri­mi­na­li­seer moet be­spoe­dig. Die Wets­ont­werp op die Voor­ko­ming en Be­stry­ding van Haat­mis­daad en Haat­spraak wat in die par­le­ment be­spreek word, moet so gou moont­lik af­ge­han­del word. Die wets­ont­werp be­vat geen be­pa­ling oor ’n mi­ni­mum von­nis vir haat­spraak nie, maar ’n mi­ni­mum von­nis van 15 jaar vir mis­da­de teen vroue word wel voor­ge­stel; ) Die dood­straf nie te­rug­ge­bring sal word nie; ) Die ANC se ver­bin­te­nis tot me­di­a­vry­heid her­be­ves­tig word; ) ’n S­taats­bank so gou moont­lik ge­stig word; en ) Sa­ni­tê­re doe­kies gra­tis aan skool­mei­sies uit arm huis­hou­dings ver­skaf word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.