Ou­dit van grond kom, A­fri­kaans nog in volks­lied

Beeld - - Nuus - L­le­wel­lyn P­rin­ce

Van grond­ont­ei­e­ning tot gra­tis sa­ni­tê­re doe­kies vir arm skool­mei­sies moet nou deur ANC-tak­ke be­spreek word.

Hul­le moet oor be­leids­voor­stel­le en aanbevelings van die par­ty se 11 kom­mis­sies gaan be­sin om te be­sluit of dit op die par­ty se ver­kie­sings­kon­fe­ren­sie in De­sem­ber aan­vaar sal word.

Die ANC se be­leids­kon­fe­ren­sie wat deur so­wat 4 000 af­ge­vaar­di­ges van oor Suid-A­fri­ka heen by­ge­woon is, het gis­ter in Jo­han­nes­burg ten ein­de ge­loop.

Van die ver­naam­ste be­leids­voor- stel­le is dat: ) Die kon­fe­ren­sie die term “wit­mo­no­po­lie­ka­pi­taal” ver­werp het as die “vy­and van die ANC” en daar voort­aan net oor mo­no­po­lie­ka­pi­taal ge­praat sal word; ) Ra­di­ka­le e­ko­no­mie­se trans­for­ma­sie tans net deur ANC-tak­ke be­spreek sal word en dat die ANC se be­staan­de be­leid oor ra­di­ka­le maat­skap­lik-e­ko­no­mie­se trans­for­ma­sie steeds sal geld en e­ko­no­mie­se trans­for­ma­sie be­spoe­dig word; ) Die ont­ei­e­ning van grond bin­ne die grond­wet­li­ke raam­werk sal plaas­vind, hoe­wel dit ra­di­kaal ge­trans­for­meer sal word. Die al­ge­me­ne kon­sen­sus on­der af­ge­vaar­dig- des is dat die hui­di­ge be­pa­lings in die Grond­wet ge­noeg is om grond­her­vor­ming te laat re­a­li­seer, in ag ge­no­me dat die in­stel­ling van die Ont­ei­e­nings­wet be­spoe­dig word; ) ’n Ou­dit van al­le grond in die land – so­wel in pri­va­te as staats­be- ) )

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.