‘SA moeg vir ANC, maak nie saak wie par­ty lei’

Beeld - - Nuus - – Ja­son Fe­lix

M­mu­si Mai­ma­ne, DA-lei­er, is geen­sins be­kom­merd oor wie die vol­gen­de lei­er van die ANC word nie. Al waar­in hy be­lang stel, is dat ’n DA-re­ge­ring in 2019 aan die be­wind kom.

So het Mai­ma­ne ge­re­a­geer op ’n vraag of hy be­kom­merd sou wees as adj.p­res. Cy­ril Ra­map­ho­sa die nu­we ANC-pre­si­dent word.

Hy was gis­ter in Mit­chells Plain, waar hy ’n k­lein groep on­der­steu­ners toe­ge­spreek het as deel van die DA se #C­han­ge19-toer van Suid-A­fri­ka.

“Suid-A­fri­ka­ners is moeg vir die ANC. Dit is die ANC met N­ko­sa­za­na Dla­mi­ni-Zu­ma en Cy­ril Ra­map­ho­sa wat ons tot ’n e­ko­no­mie­se in­een­stor­ting ge­bring het. Die Gup­tas het ge­se­ë­vier. Hul­le het p­res. Ja­cob Zu­ma be­skerm. Dit maak nie saak wie die ANC lei nie, daar­die ver­an­de­ring gaan nie kom nie,” sê Mai­ma­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.