PIS­TO­RI­US: TYDLYN

Beeld - - Nuus -

2017

6 Ju­lie – Os­car Pis­to­ri­us is ’n jaar in die tronk.

24 Ju­nie – Die Pa­ra­lim­pie­se at­leet Bla­ke Lee­per ver­be­ter Os­car se rekord in die 400 m.

14 Fe­bru­a­rie – Roos­bla­re word in die see by ’n Port E­li­za­beth­se strand ge­strooi om Ree­va S­teen­kamp se dood te her­denk. 2016 22 No­vem­ber – Os­car word 30. 14 No­vem­ber – Hy word van die K­go­si Mam­pu­ru II­tronk in P­re­to­ria na die At­te­rid­ge­vil­le­tronk oor­ge­plaas.

6 Ju­lie – Reg­ter T­ho­ko­zi­le Ma­si­pa von­nis hom tot ses jaar tronk­straf weens die moord op Ree­va. 13­15 Ju­nie – Von­nis­op­leg­ging be­gin.

3 Maart – Die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof stel Os­car se aan­soek om ver­lof tot ap­pèl ter­sy­de.

11 Ja­nu­a­rie – Os­car doen by die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof aan­soek om ver­lof tot ap­pèl. 2015

8 De­sem­ber – Os­car keer te­rug na die hoog­ge­regs­hof in P­re­to­ria. Hy word vry­ge­laat op borg­tog van R10 000.

3 De­sem­ber – Sy skul­dig­be­vin­ding aan straf­ba­re man­slag word ter­sy­de ge­stel en hy word skul­dig be­vind aan moord.

19 Ok­to­ber – Hy word on­der kor­rek­tie­we toe­sig in sy oom se huis in P­re­to­ria ge­plaas.

17 Au­gus­tus – Die NVG doen aan­soek om ap­pèl. 2014 21 Ok­to­ber – Os­car word tot vyf jaar tronk­straf ge­von­nis. 11­12 Sep­tem­ber – Os­car word skul­dig be­vind aan straf­ba­re man­slag. 9 A­pril – ’n Fo­to van Ree­va se lyk word in die hof ge­wys. 7 A­pril – Os­car be­gin in die hof ge­tuig. 3 Maart – Die ver­hoor be­gin. 2013 13 Au­gus­tus – Die po­li­sie vol­tooi hul on­der­soek na Ree­va se dood. 31 Mei – Sky News wys to­ne­le van die be­bloe­de moord­to­neel. 22 Fe­bru­a­rie – Borg­tog van R1 mil­joen word aan Os­car toe­ge­staan. 19 Fe­bru­a­rie – Hy ver­skyn in die P­re­to­ri­a­se land­dros­hof vir sy borg­tog­ver­hoor. 14 Fe­bru­a­rie – Os­car skiet Ree­va dood. – Bron: News24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.