Pro­tes­klip­pe tref ma, 2 dog­ters

Beeld - - Nuus - E­li­se Tem­pel­hoff

’n Ma en haar twee dog­ters is gis­ter lig be­seer toe be­to­gers hul mo­tor in die om­ge­wing van die R59 by Mey­er­ton met klip­pe be­stook het.

Hul­le het in Mor­ris­straat na­by die R59 ge­ry toe klip­pe na hul­le ge­gooi is.

Rus­sel Mei­ring, woord­voer­der van ER24, sê pa­ra­me­di­ci het die drie vroue gaan help. Hul­le het lig­te skra­pe aan die ge­sig en arms op­ge­doen en is op die to­neel be­han­del.

Mey­er­ton was ’n groot deel van die dag feit­lik van die bui­te­wê­reld af­ge­sny om­dat so­wel die R59 as die R82 vir ver­keer ge­sluit was.

In­wo­ners van Sa­van­nah Ci­ty het die R82 tot laat­mid­dag ver­sper. Hul­le het na ver­neem word teen ver­hoog­de diens­geld be­toog.

Vol­gens Pe­ter Teixe­i­ra, DA­bur­ge­mees­ters­ko­mi­tee­lid vir ont­wik­ke­ling, be­plan­ning en be­hui­sing in Mid­vaal, is die R82 teen 16:00 weer oop­ge­stel.

Die R57 tus­sen Mey­er­ton en Ve­ree­ni­ging was vir die der­de op­een­vol­gen­de dag ge­sluit na­dat be­to­gers dit weer met klip­pe en be­ton­blok­ke ver­sper het.

Teixe­i­ra sê die so­wat 1 000 be­to­gers het die sub­krag­sta­sie in Si­ce­lo Dins­dag­aand aan die brand ge­steek. “Die men­se het hul­self nou in die voet ge­skiet. Dis win­ter en nou het hul­le geen krag nie.”

Teixe­i­ra sê die plaas­li­ke o­wer­heid wil die sub­sta­sie her­stel, maar kan dit nie waag om men­se na Si­ce­lo te stuur nie om­dat dit te ge­vaar­lik is.

“Ons doen ons bes om uit te vind wat die men­se se be­hoef­tes is. Dit is die vreemd­ste si­tu­a­sie. Ons dink die pro­tes is daar­op ge­mik om Mid­vaal, die e­nig­ste plaas­li­ke o­wer­heid in Gau­teng wat ’n skoon ou­dit ge­kry het, te de­sta­bi­li­seer.

“Die be­to­gers stel geen ei­se nie. Hul­le storm net op die po­li­sie en vei­lig­heids­be­amp­tes af son­der om ei­se te stel.

“Ons wil die men­se help en het al vroe­ër van­dees­week met van hul­le ver­ga­der. Ons het ons plan­ne vir wa­ter, krag en paaie aan hul­le uit­een­ge­sit. Ná die ver­ga­de­ring was hul­le heel­te­mal te­vre­de.”

Die men­se be­sef dat be­hui­sing in die Gau­teng­se re­ge­ring se han­de is.

Die R59 was gis­ter laat­mid­dag steeds vir ver­keer ge­sluit en mo­to­ris­te is ge­vra om an­der paaie te ge­bruik.

Ver­keer wat die R59 wel ge­bruik, word deur die dorp her­lei.

Fo­to: WIKUS DE WET

Die R59 tus­sen Ve­ree­ni­ging en Mey­er­ton was gis­ter vir ver­keer ge­sluit en die ver­keer is na an­der roe­tes her­lei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.