Li­sen­sie­kan­toor ge­sluit ná dief­stal

Beeld - - Nuus - – Seug­net van Zyl

Die Cen­tu­ri­on-li­sen­sie­sen­trum is ná ’n in­braak ge­sluit.

Sr.supt. I­saac Ma­ham­ba, woord­voer­der van die Tshwa­ne-me­tro­po­li­sie, sê die in­braak Dins­dag­aand het die “on­mid­del­li­ke slui­ting van die sen­trum ge­nood­saak” so­dat die po­li­sie dit on­ge­steurd kan on­der­soek.

’n Voor­lo­pi­ge on­der­soek wys re- ke­naars, eNa­tis-skerms en ka­me­ra­toe­rus­ting is in die in­braak ge­steel.

Vol­gens Ma­ham­ba sal die sen­trum van­dag weer oop wees, maar met be­perk­te diens­te.

Dit sluit die af­haal van nu­we ry­be­wy­se, leer­lin­gry­be­wys­toet­se en prak­tie­se be­stuurs­toet­se in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.