Ou­ers stel sok­ker voor, nie rug­by

Beeld - - Nuus - Chris­tof, Hart­bees­poort­dam

El­ke dag hoor ons in die me­dia hoe rug­by ont­wik­kel en na die me­nig­te ge­bring moet word.

My vraag is wat vir rug­by ge­doen word waar sko­le rug­by juis wil laat voort­leef.

Ek is tans ’n on­der­wy­ser en af­rig­ter by ’n k­lein la­er­skool­tjie na­by P­re­to­ria. Die eer­ste span en o.11-span (die e­nig­ste span­ne) het bui­ten­ge­woon goed ge­doen in die li­ga met ’n span wat uit 95% swart seuns be­staan.

Die seuns het met oor­ga­we en trots ge­speel en ’n mens kon sien hul­le het dit ge­niet. Nou word sok­ker in die seuns se ke­le af­ge­dwing om­dat rug­by glo nie ver­teen­woor­di­gend is van al­le vel­kleu­re by die skool nie.

Nou waar moet die uit­brei­ding en ont­wik­ke­ling van rug­by dan plaas­vind as dit nie al in la­er­sko­le be­gin nie?

Waar is die hulp en by­stand van die plaas­li­ke u­nie en van Sa­ru? Dis vir hul­le mak­lik om te sê ons moet uit­brei en ont­wik­kel, maar wat hul­le nie weet nie, is dat ons dit klaar doen.

Ek kry nie ’n sent vir my af­rig­ting nie. Dis deel van my be­roep as on­der­wy­ser en me­ren­deels om­dat ek lief vir die sport is.

Die ou­ers stel sok­ker nou voor as sport vir die seuns. Maar dis die ou­ers se mening, nie die seuns s’n nie.

Daar is nog nie eens ’n ke­gel of rug­by­bal by die skool af­ge­le­wer nie, maar rug­by moet ons uit­brei.

Die kin­ders het nie in rug­by­hui­se groot­ge­word nie. Rug­by­bal­le word nie ná skool by die huis ge­skop nie en as die seun dit wil doen, is daar nie geld vir ’n bal nie.

Nie al­le sko­le het die geld om rug­by be­hoor­lik vo­ren­toe te neem nie, maar ons loop el­ke tree “kaal­voet” saam met hul­le om ’n lief­de vir rug­by by die seuns te kweek.

My ge­volg­trek­king is dat as ons rug­by wil be­vor­der, moet daar meer aan­dag en geld na in­stel­lings en sko­le ge­ka­na­li­seer word waar ont­wik­ke­ling plaas­vind so­dat rug­by al­le Suid-A­fri­ka­ners kan be­reik. Talent het ons oor­ge­noeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.