Breek weg van ge­twis

Beeld - - Nuus - Jan Ven­ter, Bloem­fon­tein

Han­no den Boer vra ‘Waar­om wil 11 nog in NGK wees?’ (30.06)

Mak­li­ke ant­woord: Die kerk ak­kom­mo­deer steeds fun­da­men­ta­lis­te wat sek­su­e­le o­ri­ën­ta­sie as ’n keu­se aan­vaar, as­ook dié wat aan die be­staan van die dui­wel, en­ge­le, pra­ten­de die­re, maag­de­li­ke ge­boor­tes en die op­stan­ding van dooi­es glo, maar skep ook toe­ne­mend ruim­te vir 21ste-eeu­se ge­lo­wi­ges wat an­ders oor sek­su­a­li­teit dink, ge­noem­de mi­tes as leer­sa­me me­ta­fo­re sien en die op­stan­ding van Je­sus as ’n gees­te­li­ke her­ry­se­nis be­leef.

As elk­een wil weg­breek van sy kerk weens hier­die ver­skil­le, sit ons la­ter met meer as die hui­di­ge so­wat 43 000 de­no­mi­na­sies. Waar ein­dig dit? O­marm me­kaar eer­der in lief­de, dan vor­der ons op die pad van be­skaaf­de naas­be­staan, weg van dié on­sin­ni­ge ge­twis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.