ANC wil land die­per in skuld dwing

Beeld - - Nuus - Lou­is Ek­steen, P­re­to­ria

Ek meen die re­ge­ring, wat be­staan uit ANC-ka­ders, wil nou geld leen om ons net die­per in ban­krot­skap te dwing.

Hul­le weet die kan­se om in 2019 die ver­kie­sing te wen, is baie swak en wil nou die nu­we re­ge­ring met so­veel skuld as moont­lik los.

In die mu­ni­si­pa­le ver­kie­sing het hul­le dit reg­ge­kry om so­veel skuld aan die DA-ko­a­li­sie te laat dat dit die mu­ni­si­pa­li­teit ja­re gaan vat om die skuld te­rug te be­taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.